Kwartaal 2 Flashcards
fotosintese
Die proses waardeur plante hull eie voedsel maak
Chlorofil
‘n stof wat plante groen maak
Koolstofdioksied
‘n gas in die lug wat plante nodig het om te kan fotosinteer
Suurstof
‘n Gas in die lug wat lewende dinge nodig het
Hipotese
‘n moontlike verduideliking vir ‘n waarneming wat jy met verdere ondersoeke kan toets
Hoe vind fotosintese plaas
- Fotosintese vind hoofsaaklik in groen blare van plante plaas
- Clorifil in blare absorbeer energie en sonlig
- Plante neem koolstofdioksiet uit lug deur blare
- Plante absorbeer water deur hu wortels
- Gedurende fotosintese gebruik plante ligenergie van son, koolstofdioksiedgas uit lug en water om glukosesuiker te maak
- plante verander van die glukosesuiker in stysel wat gestoor word in Vrugte(Piesangs), Wortels(Patats/Wortels, Blare(Spinasie), Stamme(uie/seldery), Sade(grondboontjies/mieliepitte)
- Plante vervaardig suurstof gedurende fotosintese
Toets vir Stysel
Jodium oplossing(geelbruin) verkleur donkerblou
4 hoofvoedelgroepe
- koolhidrate
- Proteiene
- Vette en olies
- Vitamie & minerale
Koolhidrate def:
Voedselsoort wat energie aan lewende organismes gee
Proteine def:
Voedselgroep benodig vir groei en hertel van liggam
Vette en olies
Voorsien energie aan die liggaam
Vitamiene & minerale
Benodig om liggaam reg te laat werk
Voedselgroepe
Die hoofsoorte kos
Immuunstelsel
In die liggaam wat dit beskerm tee kieme en siektes
Natrium
Sout
Versadigte vette
Kom hoofsaaklik in dierevette soos vleis en botter
Dieet
Die verskillende kosse wat n mensof dier elke dag eet
Vesel
Kos wat nie verteer is nie, maar help om van die uitskot uit die verteringstelsel ontslae te raak
Voedingstof
Die belangrike deel van kos wat die liggaam nodig het vir energie en gesondheid
Geprosesseerde kos
Kos wat gemaak en verander word van hoe dit in die natuur voorkom
Koolhidrate
- Hou liggaam warm, voorsien energie om te groei en te beweeg.
- Voorbeelde = Suiker(vrugte,konfyt,koeldranke) en stysel(mieliepap,aartapppels,rys, piesangs
- Te veel suiker word as vet in ons liggame gestoor.
- 60% van ons kos is koolhidrate
- Stysel mees algemeenste koolhidraat
Immuunstelsel
Stelsel in liggaam wat beskerm teen kieme en siektes
natrium
sout
Versadigde vette
Kom hoofsaaklik in dierevette soos vleis en botter voor