Kwartaal 1 Flashcards
Hersiening
Vokaal of Klinker
a; e; i; o; u; y.
Konsonant
b; c; d; f; g; h; j; k; l; m; n; p; q; r; s; t; u; v; w; x; z.
Selfstandige naamwoord
Die naam van iets
Tipe selfstandige naamwoorde
Soortnaam
Eienaam
Versamelnaam
Soortnaam
Die algemene naam vir dinge. Jy kan dit sien, ruik, voel en proe.
Eienaam
Die name van mense, diere, dorpe en strate. Word altyd met n hoofletter geskryf.
Versamelnaam
Versameling van mense, diere en dinge. (N groep soortname wat bymekaar is)
Vokaalgroep 1
ie, eu, oe, ei, y, ou, ui, aai, ooi en eeu
Vokaalgroep 1 meervoude.
Net een klinker of geen klinker op die einde, kry dit net n “e” op die einde
Vokaalgroep 2
aa, ee, oo en uu
Vokaalgroep 2 meervoude
Verloor een vokaal en kry n “e” aan die einde
Vokaalgroep 3
a; e ; i; o; u
Vokaalgroep 3 Meervoude
Met een vokaal in die middel en een konsonant op die einde, verdubbel die konsonant en kry n “e” op die einde
Werkwoord
Doen woordjie
Tipes Werkwoorde
Hoofwerkwoord
Hulpwerkwoord
Hoofwerkwoord
Kan alleen in n sin gebruik word
Hulpwerkwoord
Help die hoofwerkwoord
Tipes Hulpwerkwoorde
Hulpwerkwoord van tyd
Hulpwerkwoord van wyse
Hulpwerkwoord van tyd
Het, Sal
Hulpwerkwoord van wyse
moes, kan moet, kon, wil wou, mag
Byvoeglike naamwoord
Beskryf die selfstandige naamwoord. Kan in trappe van vergelyking geskryf word
Lidwoord
Staan voor die selfstandige naamwoord. (Die en n)
Voegwoord
Word gebruik om twee of meer sinne saam te sit
Voornaamwoord
Word gebruik in die plek van selfstandige naamwoorde en einame