Kwartaal 1 Flashcards

1
Q

Wat is ‘n kaart?

A

‘n Verkleinde voorstelling van die werklikheid. (Kleur en simbole word gebruik om landmerke uit te beeld.)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Bespreek topografiese kaarte

A

~ Dis ‘n kaart van die aarde wat alle vorme wys.
~ Daar is 2 tipes vorme:
Fisiese (natuurlike) vorms, bv. berge valleie, riviere, plantasies ens.
Geboude vorme, bv. stede, dorpe, paaie, spoorlyne, sportvelde, ens.
~ Vertikale lugfoto’s word as basis gebruik wanneer topografiese kaarte geteken word.
~ Inligting van die lugfoto word deur kartograwe(mense wat opgelei is om akkurate kaarte te teken) oorgedra op papier deur gebruik te maak van die internasionale simbole, sleuetels en kleure.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Bespreek ortofotokaarte

A

$ Vandag is ortofotokaarte baie gewild vir kaartbestudering.
$ Die eienskappe van die 1: 50 000 topografiese kaart en die van die vertikale lugfoto word gekombineer om ‘n ortofotokaart te teken.
$ ‘n Ortofotokaart is dus ‘n vertikale lugfoto op ‘n laer vlak van 1: 10 000 waarop kontoerlyne ingeteken is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Watter plekke kan ‘n kaart vir ons aandui?

A

‘n Gedeelte an ‘n dorp, land of selfs die hele wêreld aandui

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat dui aan waar Noord op die kaart is en watter kant van ‘n kaart is noord altyd?

A

Die kompassimbool wys waar noord op die kaart is en ‘ n kaart word altyd geteken sodat noord aan die bokant daarvan is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat gebruik kaarte om verskillende dinge of kenmerke aan te dui?

A

Kleuere, simbole en sleutels.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Waar of vals:
Kaarte wys vir jou hoe groot ‘n area is en hoe ver dit tussen plekke is.

A

waar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Met watter kleur word land aangedui?

A

groen of bruin

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat word met blou aangedui?

A

Water, soos oseane, riviere en mere

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Waarvoor word ‘n fisiese kaart gebruik?

A

Dit wys vir jou waar daar natuurlike dinge soos oseane, lande woestyne, bereg, riviere en mere is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat dui politieke kaart aan?

A

Lanade, provinsies, stede en dorpe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Gee ‘n verduideliking van wat ‘n land is

A

‘n Groot gebied wat deur internasionale grense van mekaar geskei word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Met hoeveel lande deel Suid-Afrika sy grense?

A

6

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Hoeveel provinsies het Suid-Afrika?

A

9 Provinsies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Het elke provinsie ‘n hoofstad?

A

ja

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Noem 6 verskillende kaarte

A
  1. Fisiese kaart
  2. Politieke kaart
  3. Kaart van die vasteland Afrika
  4. Wêreldkaart
  5. Kaart van SA se provinsies en hoofstede
  6. SA se buurlande
17
Q

Noem SA se 9 provinsies en hul hoofstede

A

~ Vrysstaat, Bloemfontein
~ Noord-Kaap, Kimberley
~ Limpopo, Polokwane
~ Gauteng, Johannesburg
~ Noord Wes, Mahikeng
~ Oos Kaap, Bhisho
~ KwaZulu Natal, Pietermaritzburg
~ Mpumalanga, Nelspruit
~ Wes Kaap, Kaapstad

18
Q

Noem SA se 6 buurlande

A

Namibië
Botswana
Zimbabwe
Mosambiek
Swaziland
Lesotho

19
Q

Noem die 4 groottes skale en hul gebruike

A

@ Kleinskaalkaarte- 1:175 000 000 Wys kontinente, oseane en vastelande
@ Padskaalkaarte- 1: 250 00 Wys paaie en dorpe, maar min individuele bakens
@ Landskaalkaarte- 1:50 000 Wys paaie, sypaaie en sommige individuele bakens
@ Ontdekkingsskale/ Grootskaalkaarte- 1: 25 000 Wys detail inligting wat geboue en strate insluit

20
Q

Voltooi:
Hoe groter die syfer ____________ hoe kleiner is die voorwerpe op die kaart

21
Q

Wat doen kaartskale?

A

Wys die verhouding tussen die afstand op ‘n kaart en die werklike afstand op aarde.

22
Q

Noem en verduidelik die 3 tipes kaartskale

A

1. Woordskale
~ Woorde beskryf die verhouding tussen die kaartafstand en ware afstand
~bv. 1cm tot 100 000 cm, beteken 1cm = 1km OF EEN SENTIMETER VERTEENWOORDIG EEN KILOMETER

2. Lynskale
~ ‘n Lyn word op die kaart geteken om te wys watter afstand op die grond deur een cm op die kaart verteenwoordig word.
~ Dit word gebruik om reguitlynafstande te meet
` Teken eers die afstand op ‘n stukkie papier aan en meet dit dan op die skaal

3. Verhoudingskale
~ Word aangedui as ‘n verhouding
~ 1 eenheid op die skaal stel die selfde eenheid in die werklikheid voor Gewoonlik cm:cm
~bv. 1:25 000, 1 cm = 25 000 cm
= 25 000 cm gedeel deur 100 = 250 m
250 m gedeel deur 1000 = 0,25 km

23
Q

Waarvoor word verskillende kleure op kaarte gebruik?

A

om dit makliker te maak om tekens op kaarte te identifiseer.

24
Q

Watter vyf kleure word op kaarte gebruik?

A

Bruin, groen,blou,swart en rooi

25
Voltooi: By 'n geleidelike heiling is die kontoere _____________ uitmekaar. by 'n -______ heling is die kontoere nader aan mekaar.
verder steil
26
Gee 'n ander woord vir 'n steil helling en 'n geleidelike helling
Steil - Konvekse geleidelke - konkawe Kyk na prente, weet hoe om kontoere te teken, afstand somme te doen en rigting en pyling te doen.***