Kwartaal 1 Flashcards
Organiese verbindings bevat
Koolstof en waterstof
Wat is alles organiese verbindings?
Koolhidrate,proteiene,lipiede nukleiensure,ensieme
Uit wat bestaan koolhidrate
Koolstof waterstof en suurstof
Wat is die hoof funksie van koolhidrate
Om energie aan lewende oranismes te verskaf
Water soort koolhidrate kry jy
Monosakariede,Disakariede,Polisakaried
Selwand
Selwand = Nie-lewende component slegs in plantselle, gemaak van sellulose vesels
Protoplasma
Protoplasma = lewende deel van alle selle, bestaan it sitoplasma met ‘n nukleus
Selektief deurlaatbare membraan
Beheer die in en it beweeg van stowwe deur die sel
Diffusie(Passiewe vervoer)
Die beweging van stowwe vanaf ‘n hoe konsentrasie na ‘n lae konsentrasie totdat ewewig bereik word by gasse
Wat is ATP
Adenosien trifostaat
Anorganiese verbinding
Bestaan hoofsaaklik nie uit water stof nie
Dit is karbonate -natruimbikarbonaat
Hoe toets mens vir stysel
Benedict
Fehlings A en B
Noem n voorbeeld waar ons disakkariede gebruik
Tafel suiker
Glikogeen?
Vorm van stysel wat in dierselle voorkom
Sellulose
Die hoofkomponent van plantselwande
Kom nie in diere voor nie