Kw 1 Sleutelwoorde Flashcards
Definieër inflasie:
Ń algemene styging oor n tydperk in die vlak van die prys van goedere en dienste in ń ekonomie
Definieër moraal:
Is die vermoë van mense om ń instelling of doelwit,of in jouself en ander,aan te hou glo.
Definieër hiperinflasie:
Wanneer pryse van goedere en dienste so dramaties styg dat inflasie buite beheer raak
Definieër Reichstag:
ń Gebou en die vergaderplek vir die Reichstag of parlement
Definieër koalisie:
Is ń ooreenkoms tussen persone of groepe waarvolgens hulle met ń spesifieke doel saamwerk,dit kan ook tydelik wees
Definieër Schutzstaffel(SS):
Was die stormtroepe,n ander tak van Hitler se gewapende mag
Definieêr Gestapo:
Was die Geheime staatspolisie
Definieer regime:
ń Regering wat onderdruk
Definieër genadedood:
Is wanneer iemand doodgemaak word om hom of haar te red van wat gaan volg
Definieër konsentrasiekamp:
Kampe waar “ongewenste” mense gestuur is om almal saam in een beknopte , onheide plek te hou waar hulle baie min kos en mediese sorg gegee is.
Definieër ekspansionisme:
Is die beleid van n staat wat sy gebiede uitbrei , gewoonlik deur militêre aggressie/geweld.
Definieër anneksering:
Is die insluiting van gebied in ń bestaande politieke eenheid , soos ń land of stad (gewoonlik deur geweld )
Definieêr Holocaust:
Verwys na die moord van ongeveer 6 miljoen Europese Jode gedurende die 2de Wêreld oorlog , ń program van stelselmatige staatsgesleunde moord deur Nazi-Duitsland
Definieër volksmoord:
Die uitwissing van ń hele groep mense ,soos die Jode
Definieër andersdenkendes:
Is mense wat n vasgestelde oortuiging , beleid of instelling aktief betwis
Definieër uitwissing:
Die doelbewuste en stelselmatige vernietiging van ń groep mense
Definieër Belydende Kerk:
Protestante kerk in Nazi-Duitsland gekant teen regering se pogings om die Duitse Protestante Kerk te Nazifiseer
Definieêr Ghetto:
Afgeslate deel van ń stad waarin veral ń spesifieke groep mense gewoon het wat meestal weens sosiale of ekonomiese redes of omdat hulle gedwingis om daar te bly soos in die Joodse ghettos in Europa.
Definieër supermoondheid:
ń Land wat ń sterk posisiein die wêreld het en watdie vermoe het om gebeure te beheer en sy sy eie belange te bevorder
Definieër driemoondhedeverdrag:
3 lande neem daarin deel
Definieër gruweldade:
Is skokkende gedrag of dade, wreedheid deur soldate
Definieër vermink:
Beteken fisiek beseer, beskadig ,beskend
Definieër onthoofding:
Is om doodgemaakte word deurdat die kop afgekap word.
Definieër die ekonomie:
Verwys na die ekonomiese stelsels van ń land insluitend arbeid , kapitaal en grondhulpbronne , sowel as die vervaardiging , produksie , handel en verspreiding van goedere en dienste