Kuns En Kunsvlyt Flashcards
Noem 3 ontwerpe en hul kunswerke
1 William Morris = The strawberry thief
2 Phillip Webb = The red house
3 Haldane Martin =
Wat het n invloed op kuns en kunsvlyt gehad?
Middeleeuse Gotiese styl
Engelse kothuis styl
Gotiese gepunte boë (argitektuur)
Natuur,diere en blomme
Kenmerke van kuns en kunsvlyt
Handewerk= borduurwerk en kerfwerk
Natuurlike kleure= diere plante en voels ( op muurpapier)
Diverse elemente= torings en spitsboë
4 Hoofkenmerke van kuns en kunsvlyt
Ontwerpe
Produkte
Materiale
Versiering
Bespreek die 4 hoofkenmerke van kuns en kunsvlyt
1 Ontwerpe= natuurlike vorms van blomme,voëls en diere
2 Produkte= handgemaak,argitektuur en meubels
3 Materiale= hout en klip
4 Versiering= basiese ontwerp geen onnodige detail
Watter elemente en biginsels gebruik kuns en kunsvlyt?
Vorm
Kleur
Balans
Eenheid
Beskryf die elemente en beginsels wat in kuns en kunsvlyt gebruik word
Vorms= organiese vorms
Kleure= helder kleure, verskillende skakerings van blou rooi en geel + aardse kleure
Balans= simetries
Eenheid= heralding van organiese lyne