Krag Flashcards
1
Q
Krag kan die vlgde uitwerking hê
A
Vervorm voorwerpe
Verander rigting
Veroorsaak beweging
Veroorsaak rotasie
2
Q
Massa def
A
Hoeveelheid materie waaruit ń voorwerp bestaan
3
Q
Waarin word massa gemeet
A
Kg (m)
4
Q
Gewig def
A
Grootte v gravitasiekrag op voorwerp
5
Q
Gravitasiekrag
A
9,8
6
Q
Formule v gewig(w)
A
w=g×m
7
Q
Tipes kragte (5)
A
Gravitasie krag
Normaalkrag
Toegepaste krag
Wrywingskrag
Spanning
8
Q
Gravitasiekrag
A
aarde trek voorwerp aan (w)
9
Q
Normaalkrag
A
Krag tussen voorwerp en opp(N)
10
Q
Toegepaste krag
A
Voorwerp word uitgeofen(Fa)
11
Q
Wrywingskrag
A
Voorwerp beweeg teenoorgestelde as krag (f)
12
Q
Twee tipes
En simbole v wrywing
A
Statiese krag (fs)
Kinetiese krag. (fk)
13
Q
Spanning
A
Hang aan iets (T)
14
Q
Krag word gemeet in
A
Newton