kommunikatiewe situasies Flashcards
groet
to greet
goeiemore
good morning
goeiemiddag
good afternoon
totsiens
goodbye
goeienaand
good evening
goeienag
goodnight
hallo / haai
hello / hi
hoe gaan dit
how are you
good dankie, en met jou
well thank you, and you
om verskoning vra
to apologise
ekskuus
sorry / pardon
verskoon my, asseblief
please excuse me
vergewe my, asseblief
please forgive me
ek is baie jammer
i am very sorry
om hulp vra
to ask for help
ek wil jou ‘n guns vra
i want to ask you a favour
kan jy my asseblief help
can you help me, please
ek het jou hulp nodig om dit te doen
i need your help to do this
badanking
to thank someone
baie dankie
thank you very much
dankie vir jou moeite
thank you for your trouble
dit is ‘n plesier
it’s a pleasure
ek waardeer dit
i appreciate it
to wish someone well
voorspoed toewens
all the best
alles van die beste
good luck for the exam
sterkte / voorspoed vir die eksamen
all the best for your future
alles wat mooi is vir die toekoms
bless you / cheers
gesondheid
im holding thumbs
ek hou duimvas
introductions
bekendstellings
pleased to meet you
aangename kennis
how do you do
bly te kenne
meet…
ontmoet vir…
let me introduce…to you
laat ek…aan jou voorstel
do you know eachother
ken julle mekaar
invitation
uitnodiging
i want to invite you…
ek wil jou uitnooi na…
please come in, have a seat
kom binne in, sit gerus
to accept an invitation
uitnodiging aanvaar
thanks, its sounds like fun
baie dankie, dit klink na pret
thanks, i would love to go
baie dankie, ek sal graag wil gaan