kommunikasie Flashcards
aanmoedig/troos/belowe/gerusstel
sterkte
(goodluck)
aanmoedig/troos/belowe/gerusstel
ek sal jou altyd ondersteun
(I will always support you)
advies/raad
jy moet liewer
(you must rather)
advies/raad
oefen gereeld
(practice often)
bekendstel
Ontmoet my vriend/vriendin
(meet my friend)
bekendstel
ken julle mekaar?
(do you know each other)
bekommerd
Ek is bang dat
(I am scared that)
bekommerd
wat gaan ek doen
(what should I do)
beledig (to insult someone)
wat weet jy?
(what do you know)
beledig (to insult someone)
jou domkop!
beleefd vra/bedank (ask politely/decline)
asseblief
beleefd vra/bedank (ask politely/decline)
kan ek asseblief
dankbaarheid betoon/waardering uitspreek
(show appreciation)
baie dankie vir jou hulp
dankbaarheid betoon/waardering uitspreek
(show appreciation)
dankie. Dit help baie.
g
gelukwens (congratulate)
baie geluk! Ek is trots op jou.
gelukwens (congratulate)
pragtige werk
gesels oor jouself/gesin/belangstellings/drome
ek hou van
gesels oor jouself/gesin/belangstellings/drome
my gunsteling…is
groet
tot siens
groet
goeie more/middag/naand
‘n guns/hulp vra/beleefd vra
mag ek asseblief
‘n guns/hulp vra/beleefd vra
help my, asseblief
heildronk instel
mag hulle lank en gelukkig saam wees
heildronk instel
gesonheid
honger/dors uitdruk
ek is dors
honger/ dors uitdruk
my mond water
humor/snaaks
dis baie snaaks
humor/snaaks
dis belaglik
kla (complain)
ek is nie gelukkig met die produk nie