Kommunikasie Flashcards
1
Q
Stel Jouself voor
A
Introduce yourself:
My name is
2
Q
Vra vir iemand se welstand
A
Well-being:
Hoe gaan dit?
3
Q
Waarsku
A
Warn:
Pasop, wees versigtig
4
Q
Wens toe
A
Good wish:
Ek hoop…
5
Q
Verskoning
A
Apologize:
Ek is Jammer
6
Q
Weier
A
Refuse
7
Q
Stem nie saam
A
Don’t agree:
Ek dink nie…
8
Q
Bemoedig
A
Encourage:
Jy’s amper daar.
Jy kan dit doen.
9
Q
Wens geluk
A
Congratulations/good luck:
Mooi so.
Geluk met…
Alles van die beste.
10
Q
Stel gerus
A
Give comfort:
Dit sal beter word.
11
Q
Troos/vertroosing
A
Comfort:
Dit sal okie wees.
Moenie bekommerd wees nie.
12
Q
Nooi
A
Invite:
Kom saam met my na…
13
Q
Ooreed
A
Convince (Reason)
14
Q
Vreugde
A
Joy: (blydskap)
Dis fantasies!
Dis Wonderlik!
15
Q
Ontsteld
A
Upset:
Ag nee man…
Ek kan nie glo nie.