Kaartvaardighede Flashcards
Wat gebruik mense om rigting vandag te vind?
GPS - Globale possisionerings sisteme
Wat het mense gebruik voor GPSe?
Kaarte, padtekens en mense
Definisie van n kontoerlyn?
Lyne wat plekke met dieselfde hoogte aansluit. Lyn is bruin. Kontoerlyne wys patrone van relief. Illustreer hoe steil of geleidelik die helling is
Definisie van kontoerinterval?
Verskil in hoogte tussen twee kontoerlyne wat langsaan mekaar is
Definisie van helling?
Dis die maatstaaf van steilheid of graad van skuinste van n landvorm relatief tot die horisontale vlak
Vorming van hellings is te danke aan:
Endogene kragte: buiging, vou, verskuiwing
Eksogenekragte: erosie deur riviere en golwe.
Wat bepaal waar mense leef?
Hange
Noem 5 tipe hellings:
- Terras
- Steil
- Geleidelik
- Konkawe
- Konveks
Waar leef boere dikwels?
Vrugbare grond naby riviere, maar veilige afstande vir beskerming teen oorstromings
Verskil tussen uitlopers en valleie?
Valleie: V wys opdraend
Uitloper: V wys afdraend
Verskil tussen knoppies en berge?
Knoppies is laer as berge
Wat is n triegbaken?
Verskyn as n driehoek, nr bo driehoek is die nr van die baken en die nr langs/onder is die hoogte bo seevlak
Punt hoogte?
Wys spesifieke hoogte van n plek, gewoontlik n swart kol met die hoogte bo seevlak langsaan
Maatstaaf?
Spesifieke hoogte langs n vervoer roete, pyl word gebruik as simbool
Vertikale lugfotos?
Foto word geneem uit die lug, met n groot kamera vanuit n vliegtuig wat vlieg oor die gefotografeerde gebied.