Junie eksamen 2018 Flashcards
Wat is sonstilstand ?
Enigste twee keer n jaar wat die ewenaar die verste van die Son af is.
Somersonstilstand = 21/22 Desember Wintersonstilstand= 21/22 Junie
Wat is die internasionale standaardtyd ?
Suid Afrika- 14:00
Res van die wêreld- 12:00
Wat is die verskil tussen grootskaal en kleinskaal kaarte ?
Grootskaalkaarte:
- 1cm op die kaart verteenwoordig minder grondafstand
- Meer besonderhede
- Plaaslike kaarte
Kleinskaal kaarte:
- 1 cm op die kaart verteenwoordig meer grondafstand
- Minder besonderhede
- Wêreld en Streekskaarte
Wat is n koordinaat ?
Die kruispunt van lengte- en breedte lyne.
Elke graad word verdeel is hoeveel minute ?
60 minute
Die aarde is gekantel teen n hoek van ___ grade ?
23,5 grade
Die rigting van die aarde se rotasie is van ?
Wes na oos
Die rotering van die aardbol toon n _______________ rotasie as jy dit laat sak ??
Antikloksgewys
Hoekom is wêreldtydsonekaarte baie nuttig ?
- As mens oorsee reis en wil weet hoelaat jy jou bestemming sal bereik.
- In internasionale handel omdat dit ondernemings in een land in staat stel om te weet hoe laat ondernemings in n ander land oop is. Kan dus met mekaar kommunikeer
Verduidelik hoe 15 lengtegrade n een uur tydsone verteenwoordig.
Hoe verder wes hoe vroeer en hoe verder oos hoe later.
1 uur = 15 grade
24 uur = 360 grade
Hoe lank is een omwenteling of siklus ?
365,26 dae
Wat veroorsaak seisoensverandering ?
Die aarde is gekantel teen n hoek van 23,5 grade tot die vertikaal.
Wat is dag en nag ewenings ?
Dis die periodes in die aarde se wenteling rondom die son.
Wat is posisie een ?
Herfs:
Maart dag en nag ewening 21/22 Maart
Wat is posisie 2 ?
Winter:
Junie sonstilstand 20/21 Junie