Junie Eksaman 2018 Flashcards
Noem die 5 kunselemente ?
- Tekstuur
- Toonwaarde
- Lyn
- Vorm
- Kleur
Noem die 2 tipes tekstuur wat mens kry ?
- Visueel:
kan net gesien word - Taktiel:
Jy kan dit voel
Wat is toonwaarde ?
Skakerings van dieselfde kleur
Gee die definisie van n lyn ?
n Aaneenlopende merkie wat op n oppervlak gemaak word, lyn kan karakter gee
Noem 7 tipes lyn:
- stippellyn
- kurwe
- spiraal
- zig zac
- horisontaal
- vertikaal
- diagonaal
Noem 3 geometriese vorms ?
Sirkel
Driehoek
Vierkant
Wat is n vatsoen ?
Vorm wat ongeklasifiseer is
Wat is organies ?
Bome wat herhaal en gras
Wat is anorganies ?
Koeldrank
Noem die 3 primere kleure ?
Rooi
Geel
Blou
Noem die 3 sekondere kleure ?
Oranje
Groen
Pers
Wat is tersiere kleure ?
Skakerings van sekere kleure
Wat is komplimentere kleure ?
Kleure wat langs mekaar is
Noem 2 warm en 2 koue kleure ?
Warm: Rooi en oranje
Koue: Blou en groen
Noem die 5 ontwerpbeginsels ?
- fokuspunt/ klem
- proporsie
- kontras
- ritme
- balans
Wat is fokuspunt ?
Waarop n mens fokus op n prent
Wat is proporsie ?
Dat sekere goed in lyn is met mekaar
Wat is konstras ?
Teenoorgesteldes bv. Swart en wit of sag en grof
Wat is ritme ?
Herhaling van n kleur, merk of patroon
Wat is balans ?
Hoe ons goed groepeer of plaas in n kunswerk. Hoe dit saamgestel word
Wat is sosiale kwessies ?
Slegte of negatiewe kwessies wat in die wêreld gebeur, bv. Rassisme, besoedeling, dwelmmisbruik en ontbossing
Wat is n plakskildery ?
Skildery gemaak uit uitknipsels van koerante en tydskrifte wat uitgeskeer of uitgeknip is
Wat is stemming ?
Dis die mood, atmosfeer of gevoel
Wat is tint ?
Sit wit by