J.e. Kwartaal 1+2 Flashcards
Wat is die langste riviere en waar kan ek hulle kry
Nylrivier(Afrika)
Amasonerivier(Suider Amerika)
Yangtserivier(Asie)
Grootste woestyne en waar
Shaharawoestyn (Afrika)
Antartikawoestyn (antartika)
Noordpoolwoestyn (noordpool)
Grootste oseane en waar
Stille osean(WH)
Atlanieseosean (WH)
Indieseosean (OH)
Grootste lande en waar
Rusland (Asie)
Kanada (noord amerika)
China (Asie)
Hoogsteberge en waar
Berg Everist
K2
Kanchenjunga
(Almal in Asie)
Is jy reg vir koordinate
Ja
Noordpoolsirkel
66,5 N
Steenbokskeering
23,5S
Greenwich
0
Noordpool
90 N
Suidpoolsirkel
66,5 S
Ewenaar
0
Lande met grootste woude en waar
Rusland (Asie)
Brasillië (suid amerika)
Kanada(noord amerika)
Internationale datumlyn
180
Kreefskeering
23,5 N
Suidpool
90 S