Intensiewe Vorms Flashcards
Leer
1
Q
baie oud
A
stokoud
2
Q
baie jonk
A
bloedjonk
3
Q
baie mooi
A
popmooi
4
Q
baie glad
A
seepglad
5
Q
baie reguit
A
pylreguit
6
Q
baie duur
A
peperduur
7
Q
baie goedkoop
A
spotgoedkoop
8
Q
baie lelik
A
skreeulelik
9
Q
baie moeg
A
doodmoeg
10
Q
baie geel
A
goudgeel
11
Q
baie rooi
A
bloedrooi
12
Q
baie blou
A
potblou
13
Q
baie swart
A
pikswart
14
Q
baie vaal
A
asvaal
15
Q
baie fris
A
perdfris
16
Q
baie kwaad
A
smoorkwaad
17
Q
baie soet (sweet)
A
stroopsoet
18
Q
baie koud
A
yskoud
19
Q
baie warm
A
vuurwarm
20
Q
baie suur
A
asynsuur
21
Q
baie nuut
A
splinternuut
22
Q
baie stil
A
doodstil
23
Q
baie klein
A
piepklein
24
Q
baie alleen
A
vingeralleen
25
Q
baie arm
A
brandarm
26
Q
baie ryk
A
skatryk
27
Q
baie dood
A
morsdood
28
Q
baie dronk
A
smoordronk
29
Q
baie lam
A
boeglam
30
Q
baie gelukkig
A
doodgelukkig