Intensiewe Vorme Flashcards
1
Q
Vol
A
Propvol of stampvol
2
Q
Mak
A
Hondmak
3
Q
Nat
A
Papnat / sopnat / druipnat / papsopnat
4
Q
Nodig
A
Broodnodig
5
Q
Bont
A
Papegaaibont
6
Q
Pienk
A
Skreeupuenk
7
Q
Ryk
A
Skatryk
8
Q
Sag
A
Murgsag / fluweelsag
9
Q
Skelm
A
Jakkalsskelm
10
Q
Skerp
A
Vlymskerp
11
Q
Skoon
A
Silwerskoon
12
Q
Skraal
A
Rietskraal
13
Q
Soet
A
Stroopsoet / suikersoet
14
Q
Still
A
Tjoepstil
15
Q
Suur
A
Asynsuur
16
Q
Dom
A
Eseldom
17
Q
Dronk
A
Stormdronk / papdronk
18
Q
Eenvoudig
A
Doodeenvoudig
19
Q
Vars
A
Kraakvars / oondvars
20
Q
Verlief
A
Dolverlief / smoorverlief