Intensiewe Vorm Flashcards
1
Q
Baie oud
A
stokoud
2
Q
Baie arm
A
brandarm
3
Q
Baie dronk
A
smoordronk
4
Q
baie jonk
A
bloedjonk
5
Q
baie bang
A
doodbang
6
Q
baie beroemd
A
wereldberoemd
7
Q
baie bitter
A
galbitter
8
Q
baie seker
A
doodseker
9
Q
baie blou
A
potblou
10
Q
baie verlief
A
smoorverlief
11
Q
baie droog
A
kurkdroog
12
Q
baie hoog
A
hemelhoog
13
Q
baie koud
A
yskoud
14
Q
baie leeg
A
dolleeg
15
Q
baie lelik
A
skreeulelik