Intensiewe Vorm Flashcards
1
Q
Baie blind
A
Stokblind
2
Q
Baie donker
A
Pikdonker
3
Q
Baie doof
A
Stokdoof
4
Q
Baie dronk
A
Smoordronk / popdronk
5
Q
Baie gelukkig
A
Doodgelukkig/ dolgellukig
6
Q
Baie hard
A
Kliphard
7
Q
Baie hoog
A
Hemelhoog
8
Q
Baie jonk
A
Bloed jonk
9
Q
Baie klein
A
Piepklein
10
Q
Baie koud
A
Yskoud
11
Q
Baie kwaad
A
Smoorkwaad
12
Q
Baie leeg
A
Dolleeg
13
Q
Baie Lelik
A
Skreeulelik
14
Q
Baie lig
A
Veerlig
15
Q
Baie maer
A
Brandmaer
16
Q
Baie moeg
A
Doodmoeg
17
Q
Baie nuut
A
Splinternuut
18
Q
Baie oud
A
Stokoud
19
Q
Baie rooi
A
Bloedrooi
20
Q
Baie ryk
A
Skatryk
21
Q
Baie sag
A
Pap sag
22
Q
Baie siek
A
Hondsiek🐶/doodsiek
23
Q
Baie stil
A
Doodstil
24
Q
Baie swaar
A
Looswaar/loodswaar ✏️
25
Q
Baie swart
A
Pikswart
26
Q
Baie vars
A
Oondvars
27
Q
Baie verlief
A
Smoorverlief
28
Q
Baie vet
A
Spek vet
29
Q
Baie vinnig
A
Blitz vinnig
30
Q
Baie vol
A
Propvol/stampvol
31
Q
Baie vrot
A
Papvrot
32
Q
Baie warm
A
Vuurwarm
33
Q
Baie wit
A
Sneeuwit/spierwit
34
Q
Arm
A
Poor