Intensiewe Vorm 2 Flashcards
1
Q
Baie hard
A
Kliphard
2
Q
Baie styf
A
Stokstyf
3
Q
Baie rooi
A
Bloedrooi
4
Q
Baie wit
A
Spierwit
5
Q
Baie groen
A
Grasgroen
6
Q
Baie vars
A
Neutvars
7
Q
Baie moog
A
Doodmoeg
8
Q
Baie duur
A
Peperduur
9
Q
Baie maklik
A
Doodmaklik
10
Q
Baie skoon
A
Silwerskoon
11
Q
Baie vet
A
Spekvet