Idioms, synonms and words used in essays Flashcards
Baie
talryk, verskeie, menig, heelwat
Gelukkig
bly, tevrede, vreugdevol
Hartseer
treurig, bedroef, ongelukkig
Groot
enorm, reusagtig, massief, omvangryk
Klein
miniatuur, gering, piepklein
Skoon
netjies, helder
Vuil
morsig, slordig, besoedeld
Siek
ongesteld, ongemaklik, swak
Vinnig
gou, spoedig, blitsig
Stadig
traag, stadigaan, sloom
Moeilik
uitdagend, ingewikkel, lastig
Maklik
eenvoudig, gerieflik
Bang
bevrees, skrikkerig, vreesbevange
Mooi
pragtig, beeldskoon, wonderlik
Slim
skerp, helder, intelligent
Lelik
onsmaaklik, aaklig
Dik
vet, breed, swaar
Dun
maer, skraal, fyn
Ryk
welgesteld, gegoed, voorspoedig
Arm
behoeftig, verarmd
Therefore
Dus, Daarom, Gevolglik
Alhoewel
Although
Aan die ander kant
On the other hand
Noodsaaklik
Essential
In werklikheid
In reality
In vergelyking met
In comparison to
Ten slotte
In conclusion
Die appel val nie ver van die boom af nie
children tend to resemble their parents in behaviour and character
Sy oe is groter as sy maag
someone who takes more food than they can actually eat
Soos brood en botter
Translation: Like bread and butter.
Meaning: Something essential or fundamental.
Alles is nie net maanskyn en rose nie
Its not all sunshine and rainbows
Die pen is magtiger as n swaard
Better to talk things out then fight
Nie alles is soos dit lyk nie
Not everything is as it seems
Nie alles is soos dit lyk nie
Not everything is as it seems