Idiome en Uitdrukking Flashcards
1
Q
‘n appeltjie met jou skil
A
‘n moeilike saak met iemand bespreek
2
Q
‘n nuwe besem vee skoon
A
‘n nuwe taak word dikwels met ywer
3
Q
bo sy vuurmaakplek
A
meer as wat hy kan verstaan of doen
4
Q
deur die blare
A
deurmekaar
5
Q
eet met lang tande
A
hou nice van die kos nie
6
Q
iets uit jou duim suig
A
stories opmaak
7
Q
maak iemand die hoenders in
A
maak iemand kwaad
8
Q
skop die emmer
A
gaan dood
9
Q
slaap soos ‘n klip
A
slap baie vas
10
Q
Staan met ‘n bek vol tande
A
weet nie wat om te sê nie
11
Q
voor op die wa wees
A
opdringerig