Idiome Flashcards
Om hierdie idiome te verstaan
1
Q
It isn’t easy/Dit is nie maklik nie
A
Dit is nie speletjies nie
2
Q
You are very witty
A
Jy is katjie van die baan
3
Q
Easier said than done/Makliker gesê as gedoen
A
Makliker gesê as gedaan