Idiome Flashcards
1
Q
Idiome
Daar is ń slang in die gras
A
Daar is gevaar
2
Q
Idiome
Daar is gevaar
A
Daar is ń slang in die gras
3
Q
Idiome
So slim soos die houtjie van die galg
A
Baie,baie slim en skelm
4
Q
Idiome
Baie,baie slim en skelm
A
So slim soos die houtjie van die galg
5
Q
Idiome
Slim vang sy baas
A
As ń mens te slim probeer wees, word jy dikwels self gevang
6
Q
Idiome
As ń mens te slim probeer wees, word jy dikwels self gevang
A
Slim vang sy baas
7
Q
Idiome
Oos wes, tuis bes
A
Ń mens kan toer of reis net waar jy wil, maar did die lekkerste by jou eie huis
8
Q
Idiome
Ń mens kan toer of reis net waar jy wil, maar dis die lekkerste by jou eie huis
A
Oos wes, tuis bes