Idiome Flashcards
Die aap uit die mou uit laat.
ń Geheim verklap.
Give away a secret.
Een vrot appel steek die ander aan.
ń Slegte persoon beïnvloed ander.
Bad influence.
ń Appeltjie met iemand te skil hê.
ń Saak met iemand uit klaar.
Clear something up with someone.
Iemand se bloed laat kook.
Iemand baie kwaad maak.
Make someone very angry. Get on someone’s nerves.
Hy het in die botter geval.
Hy het gelukkig getref.
He got lucky.
Hare op die tande hê.
Baie durf en deursettingsvermoë hê.
Perseverance.
Sy hare uit sy kop uit trek.
Baie spyt wees oor iets.
Regretful about something.
Met gevoude hande sit.
Niks doen nie.
Do nothing
Te veel hooi op sy vurk hê.
Hy het te veel om te doen.
He has too many things to do.
Jakkals trou met wolf se vrou.🐾
Reën toewel son skyn.
Raining while sun is shining.☀️💦
(Monkey’s wedding)🙊💍