Idiome Flashcards

1
Q

As jy botter op jou kop het, moet jy nie in die son staan nie.

A

As jy iemand oor iets wil verwyt, moet jy eers sorg dat jy nie dieselfde dinge doen nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Vir ñ appel en ei verkoop.

A

Iets spotgoedkoop verkoop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

ñ Wors het twee kante.

A

Elke saak het twee kante.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Van die hand na die mond val die pap op die grond.

A

ñ Mens moet nooit te seker van iets wees nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

As dit pap reën, moet jy skep.

A

Benut die geleentheid terwyl dit daar is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Aan die vrugte ken jy die boom.

A

Jou dade wys wie jy is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Moenie alles vir soetkoek opeet nie.

A

Moenie alles glo nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Dit staan soos ñ paal bo water.

A

Dit is duidelik en ongetwyfeld.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Boontjie kry sy loontjie.

A

Iemand kry die straf wat hy/sy verdien.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

ñ Halwe eier is beter as ñ leë dop.

A

Iets is beter as niks.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Mooi broodjies bak.

A

Iemand vlei of sy/haar guns probeer wen deur inskiklikheid.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Met die verkeerde voet uit die bed klim.

A

Nors en nukkerig wees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Ieamnd ñ gat in die kop praat.

A

Iemand ompraat om iets te doen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Hy doen iets asof hy betaal word.

A

Hy doen iets met oorgawe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Sy hempie is kort.

A

Hy word vinnig kwaad.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Die abc van iets.

A

Die elementêre beginsels van iets.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Liewer bang Jan as dooie Jan.

A

Liewer versigtig as dood.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Murg in jou pype hê.

A

Sterk en dapper wees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Ledigheid is die duiwel se oorkussing.

A

As ñ mens niks het om te doen nie, kom jy in die versoeking on kwaad te doen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Van die os op die jas.

A

Van een voorwerp na ñ ander spring.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Jy kan ñ perd na water lei, maar hom nie maak drink nie.

A

Jy kan geleenthede vir iemand skep, maar kan hom/haar nie dwing om dit te gebruik nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

As die muis dik is, is die koring bitter.

A

As ñ mens versadig is, is die kos nie meer lekker nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Die oortjies van ñ seekoei.

A

Net ñ klein aanduiding van iets groots.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

Moenie ñ gegewe perd in die bek kyk nie.

A

Moenie ñ geskenk kritiseer nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
Q

Nie onder ñ kalkoen uitgebroei wees nie.

A

Nie so dom soos wat iemand dink jy is nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
26
Q

Die elmboog lig.

A

Te veel alkohol drink.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
27
Q

ñ Uiltjie knip.

A

ñ Bietjie slaap.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
28
Q

Nie hond haaraf maak nie.

A

Niks uitgerig kry nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
29
Q

Die een se dood is die ander een se brood.

A

Een mens se ondergang skep dikwels geleenthede vir iemand anders.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
30
Q

Die wind van voor kry.

A

Teëspoed kry.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
31
Q

Die skoot hoog deur hê.

A

Smoorverlief wees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
32
Q

Jou sente twee keer omdraai.

A

Baie spaarsamig wees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
33
Q

Die pap te dik aanmaak.

A

Iets te moeilik maak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
34
Q

In die hek duik.

A

Misluk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
35
Q

Met lang tande eet.

A

Teen jou sin eet.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
36
Q

Jou pen in gal doop.

A

Op ñ bitter trant oor iets skryf.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
37
Q

Nie verder as jou neus dink nie.

A

Nie vooruit dink nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
38
Q

Bloed kruip waar dit nie kan loop nie.

A

Vir familie doen jy meer as vir vreemdelinge.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
39
Q

Die hoogste bome vang die meeste wind.

A

Mense in hoë posisies word dikwels gekritiseer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
40
Q

Die strydbyl begrawe.

A

Vrede maak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
41
Q

Trou is nie perdekoop nie.

A

Trou is ñ ernstige saak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
42
Q

Die hef in die hand hê.

A

Oor die mag besit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
43
Q

ñ Klap van die windmeul weg hê.

A

ñ Bietjie mal wees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
44
Q

Lang vingers hê.

A

Geneig wees om te steel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
45
Q

Jou brood aan altwee kante gebotter hê.

A

Die beste van twee situasies hê.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
46
Q

In die land van die blindes is die eenoog koning.

A

Onder dommes is ñ half-geleerde mens slim.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
47
Q

Aan iemand se lippe hang.

A

Aandagtig na iemand luister.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
48
Q

As die kat weg is, is die muis baas.

A

As die baas weg is, maak die ondergeskiktes nes hulle wil.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
49
Q

Bul by die horings aanpak.

A

Met ñ moeilike taak begin.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
50
Q

Iemand sal in sy graf omdraai.

A

Hy/sy sal die saak sterk afkeer as hy/sy nog geleef het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
51
Q

Hunker na die vleispotte van Egipte.

A

Verlang na die beter tye wat jy vroeër geken het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
52
Q

Amper, maar nog nie stamper nie.

A

Byna, maar nog nie heeltemal nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
53
Q

Gee die duiwel wat hom toekom.

A

Al hou jy nie van iemand of van sy dade nie, moet ñ mens erkenning gee aan die goeie wat hy ook doen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
54
Q

Stille waters diepe grond, onder draai die duiwel rond.

A

Gesê van ñ skynbaar ingetoë mens wat heimlik allerhande stoutighede aanvang.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
55
Q

Erfgeld is swerfgeld.

A

Geld wat geërf word, word gou verkwis.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
56
Q

Hond se gedagtes kry.

A

Agterdogtig raak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
57
Q

Jakkals verander van hare, maar nie van snare nie.

A

ñ Skelm mens verander uiterlik, maar nie innerlik nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
58
Q

Jan Rap en sy maat.

A

Die hele gespuis.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
59
Q

Die kar voor die perde span.

A

Agterstevoor te werk gaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
60
Q

Die koeël is deur die kerk.

A

Dit is klaar gedoen en niks kan nou meer gedoen word om die saak te verander nie.

61
Q

Ou koeie uit die sloot grawe.

A

Ou griewe, skandes of moeilikhede weer na vore bring.

62
Q

Hy het van Koerland se vleis geëet.

A

Hy is baie lui.

63
Q

Die lakens uitdeel.

A

Die baas speel.

64
Q

Dit is op almal se lippe.

A

Almal praat daarvan.

65
Q

Hy maak ñ skoorsteen van sy mond.

A

Hy rook baie.

66
Q

Bitter in die mond maak die hart (of die maag) gesond.

A

Die medisyne wat so sleg smaak, is eintlik baie goed vir jou.
OF.
Die onaangename dinge wat jy nou ervaar, gaan jou ñ sterkter mens maak.

67
Q

Dis ñ hele sabbatsreis daarheen.

A

Dit is vêr soontoe.

68
Q

Soos ñ splinternuwe sikspens lyk.

A

Baie netjies/spoggerig aangetrek wees.

69
Q

Met ñ stink spoed beweeg.

A

Baie vinnig beweeg.

70
Q

Lyk soos ñ uil op ñ kluit.

A

Eensaam, beteurterd, onnosel lyk.

71
Q

Iemand se achilleshiel.

A

Sy kwesbare of swak plek.

72
Q

Adam sê dis Eva en Eva sê dis die slang.

A

Gesê van iemand wat hom verontskuldig.

73
Q

Moenie al die aanbrandsel uit jou pot krap nie.

A

Moenie al jou middele gebruik nie.

74
Q

Aanstaltes maak.

A

Met iets begin.
Begin klaarmaak vir iets.

75
Q

Jou ñ aap skrik.

A

Baie groot skrik.

76
Q

Met die aarde kennis maak.

A

Baie hard val.

77
Q

By ñ agterdeur inkruip.

A

ñ Bevoorregte posisie onreëlmatig verkry.

78
Q

Hy staan asof hy ñ albaster ingesluk het.

A

Hy sê niks nie.

79
Q

Op die lange baan skuif.

A

Vir ñ onbepaalde tyd uitstel.

80
Q

Van bakboord na stuurboord stuur.

A

Iemand doelloos rondstuur.

81
Q

Sy sit op die bakoond.

A

Sy is ouerig en sal dalk nie trou nie.

82
Q

Soos jy jou bed maak, so sal ky daarop slaap.

A

ñ Mens dra die gevolge van jou dade.

83
Q

Só ñ bek moet jêm kry.

A

Dis werd om te hoor wat daar gesê word.

84
Q

Die verste berge is altyd die blouste.

A

Onbereikbare dinge lyk altyd aantreklik.

85
Q

Biltong sny voor die bees geslag is.

A

Op iets staatmaak wat nog moet gebeur.

86
Q

Soveel van iets weet as ñ bobbejaan van godsdiens.

A

Niks van iets weet nie.

87
Q

ñ Boom gooi altyd ñ skaduwee.

A

Ouers het altyd ñ invloed op hulle kinders.

88
Q

Dis botter aan die galg smeer.

A

Dit is vergeefse moeite.

89
Q

Dit sit nie in sy broek nie.

A

Hy is nie in staat om iets te doen nie.

90
Q

Werp jou brood op die waters.

A

Doen goed aan ander sonder om ñ beloning te verwag.

91
Q

Wat het jou gebyt?

A

Hoekom is jy so nukkerig?

92
Q

Elke dassie prys sy kwassie.

A

Elkeen is trots op sy eie dinge.

93
Q

As elkeen voor sy eie deur vee, sal die straat skoon wees.

A

As elkeen sy plig doen, sal daar baie verrig word.

94
Q

Elke diertjie het sy plesiertjie.

A

Elkeen vermaak hom op sy eie manier.

95
Q

In die donker is alle katte grou.

A

Wanneer dit donker is, kan ñ mens nie die verskil tussen mooi en lelike meisies sien nie.

96
Q

Nie eer droog agter die ore nie.
Nat agter die ore.

A

Baie jonk en onervare.

97
Q

Met die druiwekar ry.

A

Dronk wees.

98
Q

Dis maklik gesê, maar die eend lê die eier.

A

Praat is nie belangrik nie, maar eerder die doen van iets.

99
Q

Iemand is sonder end.

A

Hy is taai en kan lank aanhou.

100
Q

Familie van Adam se kant af.

A

Baie ver langs verwant.

101
Q

Op twee gedagtes hink.

A

Twyfel wat om te doen.

102
Q

Hoe groter gees, hoe groter bees.

A

Mense met buitegewone talente is dikwels ongemanierd.

103
Q

Wie in ñ glashuis woon, moenie met klippe gooi nie.

A

Moenie ñ ander veroordeel oor foute waaraan jy self ly nie.

104
Q

Die gort is gaar.

A

Daar is nou baie moeilikheid.

105
Q

Iets van die hand sit.

A

Iets verkoop.

106
Q

Op heter daad betrap.

A

Betrap terwyl die misdaad gepleeg word.

107
Q

Dit is nie om die hondjie nie, maar om die halsbandjie.

A

Iemand is agter iets anders aan as wat hy voorgee.

108
Q

Iemand moes net horings gehad het, dan was hy ñ buffel.

A

Hy is ñ baie onbeskofte mens.

109
Q

Dis die klein jakkalsies wat die wingerde verniel.

A

Dis klein foutjies wat groot moeilikheid veroorsaak.

110
Q

Hoe kaler jonker, hoe groter pronker.

A

Wie die minste besit, spog gewoonlik die meeste.

111
Q

Hy dink hy is kaas.

A

Hy dink baie van homself.

112
Q

ñ Benoude kat maak benoude spronge.

A

As ñ mens in die nood is, doen hy gewaagde dinge.

113
Q

Al jou kinders onder een kombers kan toemaak.

A

Al jou kinders nog by die huis hê.

114
Q

Van iemand kleingeld maak.

A

Iemand oorwin.

115
Q

Dis nie die koei wat die hardste bulk wat die meeste melk gee nie.

A

Dis nie die grootste prater wat iets besonders doen nie.

116
Q

Moenie kwaad met kwaad vergeld nie.

A

Moenie jou wreek nie.

117
Q

Iemand of iets links laat lê.

A

Iemand/iets verontagsaam of verwaarloos.

118
Q

Van jou maag ñ wolsak maak.

A

Vraatsugtig wees.

119
Q

In die middel van die wêreld wees.

A

Glad nie weet wat om te doen nie.

120
Q

Nie ñ A voor ñ B ken nie.

A

Glad nie Geleerd wees nie.

121
Q

Van A tot Z.

A

Van die begin tot die end.

122
Q

Hy het aalwyn getap.

A

Hy is ñ slegte stemming.

123
Q

Altyd op dieselfde aambeeld hamer/slaan.

A

Tot vervelens toe oor dieselfde onderwerp praat.

124
Q

Aan iets kom.

A

Iets in besit kry.

125
Q

Daar is niks aan nie.

A

Dis maklik.

126
Q

Dit kom nie daarop aan nie.

A

Dit maak nie saak nie.

127
Q

Benede iemand se aandag.

A

Nie werd om aandag daaraan te skenk nie.

128
Q

Hy loop aandklas.

A

Hy kuier saans by ñ nooi.

129
Q

Sy aand- en môrepraatjies kom/stem nie ooreen nie.

A

Hy bly nie altyd by wat hy sê nie.

130
Q

Aangeklam wees.

A

Effens dronk wees.

131
Q

Iemand het twee aangesigte.

A

ñ Vlas persoon.

132
Q

Van aangesig tot aangesig.

A

Persoonlik, privaat.

133
Q

Aanhouer wen.

A

Deur aan te hou, bereik ñ mens jou doel.

134
Q

Aanklop vir iets.

A

Vir iemand iets vra.

135
Q

Hoog in aansien wees.

A

Hooggeag wees.

136
Q

ñ Persoon van aansien.

A

ñ Belangrike persoon.

137
Q

Sonder aansien van persone, sonder aansien des persoons.

A

Sonder om onderskeid te maak.

138
Q

Dit staan my nie aan nie.

A

Ek hou nie daarvan nie.

139
Q

Aanstoot gee.

A

Ergernis veroorsaak.

140
Q

Aanstoot neem.

A

Beledig voel.

141
Q

Jou iets aantrek.

A

Jou daaroor kwel.

142
Q

Al dra ñ aap ñ goeie ring, hy is en bly ñ lelike ding.

A

Mooi klere alleen maak nie die man nie.

143
Q

Die aap kom uit die mou.

A

Die geheime planne word bekend.

144
Q

ñ Aap in die mou hê.

A

Slinkse streke verberg.

145
Q

Nes ñ aap op ñ stokkie sit.

A

Baie beteuterd lyk.

146
Q

Die aapstuipe kry.

A

Baie kwaad wees en jou nie kan bedwing nie.

147
Q

Met die aarde kennis maak.

148
Q

Voel of jy in die aarde kan wegsink.

A

Baie skaam voel.