Idiome Flashcards
1
Q
Come hell or high water
A
Buig of Bars
2
Q
There and then
A
Daar en dan
3
Q
Day and night
A
Dag en nag
4
Q
Bunglers work in the dark
A
Donkerwerk is konkelwerk
5
Q
Very much deserved
A
Dubbel en dwars
6
Q
Heart and soul
A
Hart en siel
7
Q
This and that
A
Koetjies en kalfies
8
Q
Short and sweet
A
Kort en bondig
9
Q
Head and shoulders
A
Kop en skouers
10
Q
Head nor tail
A
Nie kop of stert
11
Q
Finished
A
Moeg en mat
12
Q
Apple of XXXX’s eye
A
Die lig en lewe van XXXX
13
Q
Sick and tired
A
Siek en sat
14
Q
Complains a lot
A
Steen en been
15
Q
Very enthusiastic about something
A
Vuur en vlam vir XXXX