Idiome Flashcards
9 - 20
Deur die blare (through the trees)
deurmekaar (confused)
die appel val nie ver van die boom af nie (the apple doesn’t fall far from the tree)
die kind is soos die ouer
(die child is like their parents)
die sypker op die kop slaan (hit the nail on the head)
net die regte ding se (say the right thing)
duim vashou (hold thumbs)
hoop date iemand suksevol sal wees (to be hopeful)
eet met lang tande (eat with long teeth)
hou nie van die kos nie ( you don’t like the food)
het lang vingers (have long fingers)
steel (steal)
het die kat aan die stert beet (holding that cat on the wrong end)
iets verkeerd aanpak (don’t understand)
hoog in die takke (high in the clouds)
dronk (drunk)
jou sokkies optrek (pull up your socks)
harder werk (work harder)
iets unit jou duim suig ( suck out of your thumb)
storie opmaak (making up a story)
kattekwaad (do naughty things)
stout dinge down (mischief)