Idiome Flashcards

1
Q

So kwaad dat hy slange kan vang

A

Baie kwaad

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hy het sy tier teëgekom

A

Hy het iets teëgekom wat groter/ moeiliker is as wat hy kon hanteer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

As die perde horings kry

A

Nooit onmoontlik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Baie mak skape gaan in een kraal

A

Goeie vriende kan maklik saam woon

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Van die os op die esel

A

Die onderwerp van bespreking word verander

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Sowaar as padda manel dra

A

Die reine waarheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Die skip het met die man en die muis vergaan

A

Almal het verdrink

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

n Wit olifant

A

Iets wat nie gebruik word nie en in die pad is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

In die leeu se bek

A

In groot moeilikheid of gevaar beland

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

So dood soos n mossie

A

Morsdood

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

So doof soos n kwartel

A

Baie doof

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hy is n laatlammetjie

A

n Kind wat lank na die ander kinders gebore word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Krokodiltrane huil

A

Vals wees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Die kuikens tel voordat hulle gepik het

A

Op iets staatmaak voordat dit gereed is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Moenie die ou koeie uit die sloot grawe nie.

A

Dinge wat verby en vergete is, moet met rus gelaat word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

So warm dat die kraaie gaap

17
Q

Die kalf in die put

A

Daar is onvoorsiene moeilikheid wat dadelik uit die weg geruim moet word

18
Q

Nie onder n kalkoen uitgebroei nie

A

Hy is slimmer as wat hy lyk

19
Q

Jakkels trou met wolf se vrou

A

As dit gelyktydig reën en die son skyn

20
Q

Die kat uit die boom kyk

A

n Saak goed oorweeg voordat jy optree

21
Q

Hy is nes n volstruis, waar hy kom, is hy tuis.

A

Hy is oral tuis

22
Q

n Wolf in skaapsklere

A

Doen jou voor wat jy nie werklik is nie

23
Q

Die bul by die horings pak

A

Om iets wat moeilik lyk aan te durf

24
Q

Jou kop in n bynes steek

A

Moeilikheid soek

25
Bobbejaan het daar n kierie nodig
Die pad is baie sleg
26
Bang soos n bok vir n skoot hael.
Baie bang wees
27
Soos n vis op droë grond.
Magteloos wees.
28
Die vere maak die voël.
Jou klere en voorkoms maak n goeie of slegte indruk.
29
So skaars soos hoendertande.
Baie skaars onverkrygbaar
30
Haastige hond verbrand sy mond
Iemand is oorhaastig en doen brouwerk
31
Ganse aanja
Hy is dronk
32
Elke haan is koning op suy eie midhoop
Elkeen is baas op sy eie gebied
33
Onder iemand se duiwe skiet
Op iemand anders se eiendom oortree
34
Dis soos water op n eend se rug.
Hy steur hom nie daaraan nie
35
Soos dassies in die son sit
Lekker sit en bak om warm te word
36
Van n donkie moet jy n skop verwag
n Onbeskofte persoon sal jou beledig
37
Soos n uil op n kluit
Eensaam of skaam voel tussen ander mense.
38
Meng jou met die semels dan vreet die varke jou op.
Vermy slegte geselskap of vriende.