HS 1.1 - Hersiening van die mikro-omgewing Flashcards
Wat is die mikro-omgewing?
Die interne besigheidsomgewing
wat alles binne die besigheid in sluit.
Wie is in beheer van die mikro-omgewing?
Die direkteure of die einaars van die besigheid.
Hulle bestuur alle interne sake van die besigheid.
Hoeveel beheer het die mikro omgewing oor homself?
‘n Besigheid het volle beheer oor die mikro-omgewing van die onderneming.
Hoeveel komponente is daar in die mikro-omgewing?
6 (Ses)
Komponente van die mikro-omgewing.
- Visie, missiestelling, doelwitte en mikpunte
- Organisasiestruktuur
- Organisatoriese hulpbronne
- Organisasiekultuur
- Bestuur en leierskap
- Agt besigheidsfunksies
Beheer van mikro-omgewing
Die besigheid het volle beheer oor die omgewing en word bestuur deur direkteure en eienaars
Bestuurs Verantwoordelikhede
Direkteure of eienaars is verantwoordelik vir die bestuur van alle interne sake van die besigheid.
Die mikro-omgewing staan ook bekend as die ___________.
interne bedryfsisteem
‘n Besigheid het ______ oor die mikro-omgewing van die onderneming
volle beheer