Hoopvol Flashcards

1
Q

What Ben remembers from the house burning

A
  1. Tannie pop skree sonder dat daar ‘n geluid uitkom
  2. Hy moes na die varsproduktemark in pretoria gaan
  3. Daar is niks vir hom in Johannesburg
  4. Hy wou nie teruggan na die afrgebrand huis noe
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

By the varsproduktemark:

A
  1. hy slaap in die binneplein by ‘n klein stoorkamertjie
  2. Hy kry nagmerries oor die brand as hy slaap
  3. Sy skof maak 11 uur in die oggend klaar
  4. Hy kyk nie sy pa nie
  5. Hy bel tannie pop en hy sê dat hy by sy pa bly in pretoria
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Oom luke

A
  1. Hy was a lang, maer man
  2. Hy het rooi hare
  3. Sy ma was tog gelukkig, sy het meer glimkag en was vriendliker
  4. Sy ma hey vir Ben ‘n regta pa gebring
  5. Hy werk in ander Afrika-lande
  6. Hy was min by die huis
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Sedert oom luke gekom het kon hulle beter lewe:

A
  1. Daar was meer geld
  2. Hy het vir hulle ‘n huis gehuur
  3. Hy het ‘n bergfiets en ‘n Nokia selfoon geskenk
  4. Hulle het vakansies in Durban toe en Suncity toe gegaan
  5. Ben se half-sussie, elma was gebore
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Bobby se geskieden

A
  1. Hy het ‘n meisie in Bloemfontein gehad wat soos Annie lenox
  2. Hulle het baie gedrink
  3. Annie het gesê sy will hom “die trip van sy lewe gee”
  4. Hy was verslaaf na die eerste dwelm
  5. Sy pa het dit maande kater begin agterkom
  6. Hy het agterkom dat bobby goed in die huis begin steel and verkoop
  7. Bobby verkoop sy pa se muskieksentrum
  8. hy het baie meisies vasgedruk, die wat wou en die wat nie wou nie. Hy het nie hulle skree gehoor nie
  9. Hy het toe besluit om homself in Noupoort in te boek
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Frans van eden

A
  1. Hy is die “Vangs” van die distrik
  2. Hy is a paar jaar ouer as hulle
  3. Het 4 jaar in die universieteit van stellenbosh studeer
  4. Is nie rassisties
  5. Hy het ‘n meisie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Bobby se kamer

A
  1. Hy huur ‘n kamer by tannie Rhonda se losiehuis
  2. Die kamer is baie klein
  3. Daar is net ‘n bed, kas en skryftafeljie in die kamer
  4. Agter die skerm is daar ‘n wasbak, toilet and ‘n stort
  5. Die kamer het ‘n somber atmosfeer
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Bobby se verhouding met sy ouers

A
  1. Hy se dat hulle mekaar nounen dan bel
  2. Hy voel dat hulle seker maar bly is
  3. Hy voel jammer vir al die probleme
  4. Sy ouers beplan om na austraukia te emigreer
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly