Hoofstuk 1-2 Flashcards
Waar bly Greg Owen
In Sandhurst met Rina Owen (sy ma)
Hoe weet ons dat hulle welgesteld is?
Hulle het a sjef met etes voorberei
Hoe is the atmosfeer in die huis
skemer, en hoofsaaklik klankloos
Wat doen Greg want die stilte verdyf
Hy speel musiek kliphard
wat is die swaar gevoel in die huis
‘n opgekrulde slang
swaar gevoel ervaar
teen die middel van matriek by Lawson Kollege verlaat
Wat dink Greg oor sy pa
die moeilike tyd gedurende
Wat doen Chris Owen se besigheidsvennote
Vermy hom
wat doen Thomas Lawson?
Gee Rina Owen blomme en gese sy moet hom kontak
Wat het Greg ‘n belang in
Conrad Botes skildery, uit ‘Temptations to Exist’
Hoekom koop Rina die skildery
Sy weet hoe Greg die kunstenaar se kuns hou
Wat doen Greg by Maties neem
die bagasie
soos die skuldig gevoelens, en die donker skaduwees volg hom
Waar gaan Greg
In John se kamer
wat doen Rina met John se kamer
Sy verander niks nie
Wat het Greg en John samestelling doen
reksprong spring by Orlando-towers in Soweto
bloukrans besoek
reuse-touswaai by Moses Mabhida-stadion in Durban
white water rafting Oranjerivier
rotsklim Kaapstad
Hoekom Greg en John doen hierde dinge
vir die val en die vrees-adrenalienstorm
Hoe doen John selfmoord
selfmoord met oordosis pille te drink
wat gebeur in die ambulans
Chris en Greg in die pa
Rina was in die kar met John
Wat was in John se kamer
John se medaljies, en rugbybal van Lawson gedenkmuseum
Hoe was John en Greg as babbas
John was onrustige
Greg was die rebel
Hoekom was Rina alleen
John was dood
Greg was by Lawson se kuishuis
Chris was op ‘n sakereis
Wat doen Rina met die pyn en eensaamheid
toegemaak die deure en vensters,
en skree
Wat eerste keer Rina vertal
Sy hard skree die pyn en eensaamheid uit
Hoekom voel Rina weggevat
John selfmoord
Chris sit in die tronk
Greg is by maties