Hestertjie Haarnaald Flashcards
Verduidelik in jou eie woorde wat patkos is
Die kos wat jy kry op ‘n reis
Hoekom is die woord cuisine skuinsgedruk
Dis ‘n franse word
Noem een eg franse lekkerny
Pappaboudjies
Hesterjie het alles geëet wat sy kon. Waar of onwaar
Waar “vir niks sê sy nee”
Watter beeldspraak kom in die title hesterjie haarnaald. Wat bedoel dit
Metafoor. Verlyk hesterjie met ‘n haarnaald, maer en Klein,
Wat het Hester skielik een dag besef
Sy moet ‘n streng dieet begin
Wat het aan die einde me put Hester gebeur
Sy het gebars
Wat is doel van die stippels in die laaste strofe
Sy dink
Wat is die doel van die dubbelpunt in die laaste reël
Sy sê verduidelik
Die gedig bestaan … Wat met mekaar
Koeplette
Rym
Wat sê die woorde nog ‘n variasie vir die leser
Daar bestaan ‘n ander soortgelyke