Groetvorme Flashcards
0
Q
In die middag
A
Goeiemiddag of middag
1
Q
In die oggend
A
Goeiemôre of môre
2
Q
Enige tyd
A
Goeiedag of dag of dagsê
3
Q
In die aand
A
Goeienaand of naand
4
Q
Informeel
A
Hello of hi of hallo
5
Q
Met slaaptyd
A
Goeienag of nag
6
Q
As jy iemaand verlaat
A
Totsiens