Grade 11 Enkelvoud, Meervoud En Verkleining Flashcards
1
Q
Aand
A
Aande, aandjie
2
Q
Vraag
A
Vrae, vragie
3
Q
Arm
A
Arms, armpie
4
Q
Lyf
A
Lywe, lyfie
5
Q
Oog
A
Oë, ogie
6
Q
Ma
A
Ma’s, ma’tjie
7
Q
Bal
A
Balle, balletjie
8
Q
Dag
A
Dae, daggie
9
Q
Vreemdeling
A
Vreemdelinge, vreemdelinkie
10
Q
Partytjie
A
Partytjies, partytjietjie
11
Q
Kind
A
Kinders, kindertjies/kindjie
12
Q
Lewe
A
Lewens, lewetjie
13
Q
Uitdaging
A
Uitdagings, uitdaginkie
14
Q
Ooreenkoms
A
Ooreenkomste, ooreenkomsie
15
Q
Ding
A
Dinge, dingetjie