Gr 6 Junie Eksamen Flashcards
Wanneer was galileo galilei gebore
15 Feb 1564
Wanneer is leonardo da vinci gebore
1452
Hoe was Afrikasamelewings lank gelede georganiseer
Deur hiërargies
Hoeveel grafte was gevind op die berg
23 grafte
Watse geslag was die geraamte in die eerste graf
‘n Vrou
Wanneer was die koninglike grafte gevind
In die 1930
Watse wind rigting het die geraamtes in die grafte gekyk
Weswaards
Wat het die Vrou in die 1te graf gedra+wat anders was in die graf
Sy het goue arm-en enkelbande gedra en daar was ook baie goudkrale in haar graf
Watse geslae was die geraamtes in graf 2 en 3
Manlik
Wat was in graf 2 en wat het die geraamte gedra
Hy het ‘n halssnoer gedra met goue krale en kourieskulpe. Daar was ook voorwerpe wat bedek was in goue voelie en daar was een wat soos ‘n krokodil gelyk het
Wat het hulle in die 3de graf gevind en wat simboliseer dit
‘n Goue bak,’n goue septer en ‘n goue renosteren dit simboliseer leierskap
Wat simboliseer die renoster se horings
Die rol van ‘n leier:beskeremer vansy mense
Wat beteken Zimbabwe
Klipgeboue
Huis van klip of rots
Verkeerde huis
Watse roete het marco polo gevolg
Die Syroete
Wat is die woord wat jy die heletyd vergeet
Ek kannie onthou nie
Wat is die Syroete
Dis ‘n antieke handelsroete
Waar het die Syroete begin en eindig
Begin:china
Eindig:wes-eropa
Wie het vir MP ge help om die boek te skryf
Rusticello
Noem 5 goed wat leonardo da vinci was
Skilder,beeldhouer,argitek,musikus,wetenskaplike,sterrekundige,wiskundige,ingenieur,uitvinder,anatomis,geoloog,kartograaf,botanis,dierkundige,paleontoloog en ‘n skrywer
Wie is Johannes Gutenberg
Johannes Gutenberg het die drukspeiker ontwerp
Wie het die drukspeiker ontwerp
Johann Gutenberg
Wat het John Harigton uirgevind
Hy het die spoeltoilet uitgevind
Wie het die spoeltoilet ontwerp
John Harington
Wie het die mikroskoop ontwerp
Hans Janssen en Zaccharias
Wat het Hans Janssen en Zaccharias uit gevind
Die mikroskoop
Wat het Hans Slippershey uit gevind
Die teleskoop
Wie het die teleskoop ontwerp
Hans Slippershey
Wat het Cornelius van Drebbel uitgevind
Die duikboot
Wie het die duikboot ontwerp
Cornelius van drebbel
Wat hetRobert Boyle uitgevind
Die vuurhoudjies
Wie het die vuurhoudjies ontwerp
Robert Boyel
Vir wat staan VOC
Verenigde Oost Indische Compagnie