Gr 5 Geskiedenis - Egipte Flashcards
Antieke
Baie, baie oud
Surplus
Ekstra, te veel, meer as genoeg vir jouself
Balseming
Om ‘n lyk (dooie mens) met chemikalieë te bewaar
Amulette
Voorwerpe wat goeie geluk of beskerming gee
Grafkelder
‘n Groot kamer waar iemand begrawe is
Vorstehuis
‘n Gesin wie se lede baie lank oor ‘n land regeer
Tempels
Geboue waar die gode gebly het {In konteks met Egipte}
Hiërogliewe
Prentjie skrif wat die Antieke Egiptenare gedbruik het vir formele dokumente
Gangreen
Verrotting in die liggaam as gevolg van ‘n gebrek aan bloedvloei in die ledemaat
Penisillien
Hedendaagste medisyne wat gebruik word om infeksie te behandel
Ketter
Iemand wat goed doen of glo wat teenoorgesteld is van die amptelike godsdiens beginsels
Banneling
Iemand wat uit ‘n land of gebied gejaag is
Harpuis
‘n Vloeistof van plante afkomstig is
Nalatenskap
Iets wat in die verlede gebeur het en vandag voort gaan(tradiesie) Iets wat ouers vir hulle kinders agterlaat en bewaar
Papirus
Plante wat gebruik word om papirusrollete maak waarop geskryf is in Antieke Egipte