Geskiedenis Flashcards
Aan watter geloof het Ghandi behoort?
Hindoe
Wat beteken Hindoe?
Persoon wat die Indiese geloof wat Hindoisme beoefen.
Watter beroep het Ghandi beoefen?
Hy was n prokureer.
Waar het hy gewerk toe hy Suid Afrika toe gekom het?
In suikerrietlanderye in Natal.
Noem een van Ghandi se vernederendse ervarings
Hy was van die trein af gegooi
Wat is wette?
Reëls van n land
Wat is menseregte?
Die basiese dinge wat elke persoon moet hê
Wat noem ons die vreedsame manier om vir menseregte te veg? ( hindoenaam)
Satyagraha
Watter naam is baie jare later vir Ghandi gegee toe hy sy stryd in Indië voortgesit het
Groot siel Mahatma
Vryheidsvegters wat beteken die woord?
Mense wat vir menseregte veg
In watter dokument kom “ Suid- Afrika behoort aan almal wat daarin woon voor”
Die Vryheidsmanifes
Wat maak n goeie leier?
Kan ander mense goed lei, regverdig wees
Moet na mense kan luister, is eerlik
Behoort ander mense te respekteer,
Wie was Nelson Mandela?
‘n Leier wat teen apartheid in S A geveg het
Noem 2 feite oor Mandela
Hy is tronk toe omdat hy opgestaan het vir dit wat hy geglo reg was.
Hy het SA se eerste swart president geword
Waar is Mandela gebore?
In die Oos Kaap op 18 Julie 1918