Geskiedenis Flashcards

1
Q

Vergoeding

A

Betaling vir dienste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Kommuniste

A

Mense glo daar moenie sosiale klasse wees nie en dat alle eiendomme aan staat behoort

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Kommuniste

A

Mense glo daar moenie sosiale klasse wees nie en dat alle eiendomme aan staat behoort

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Sluipmoord

A

Iemand dood te maak op grond van politieke redes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Verdrag

A

Ooreenkoms tussen lande

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Geallieerdes

A

Brittanje
Frankryk
VSA
Rusland

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Geallieerdes

A

Brittanje
Frankryk
VSA
Rusland

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Sentrale magte

A

Duitsland
Italie
Hongarye
Japan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Sentrale magte

A

Duitsland
Italie
Hongarye
Japan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Europa

A

~Stede verwoes
~Russiese en Oostenryk-Hongaryse ryke stort in duie
~1918 Spaanse Griep versprei deur Europa en 25 miljoen mense is dood
-voedseltekorte en militere nederlaag lei tot oorlogmoegheid, muitery (oproer)
-duitsland vra vir wapenstilstand

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Lloyd George
Clemenceau
Woodrow Wilson

A

Brittanje
Frankryk
Amerika

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Lloyd George
Clemenceau
Woodrow Wilson

A

Brittanje
Frankryk
Amerika

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Verdrag van Versailles

A

28 Julie1919
Onderteken ~ presies 5 jaar na sluipmoordop Aartshertog Ferdinand

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Militer

A

-troepe moes verminder tot 100 000
-vloot tot 15 000 mense beperk
-oorlog skepe verminder
-geen duikbote
-geen wapens invoere en uitvoere
-nie masjiengewere, gewere en giftige gasse vervaardig nie
-geen gewapende vliegtuie, teks of panservoertuie he he nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Militer

A

-troepe moes verminder tot 100 000
-vloot tot 15 000 mense beperk
-oorlog skepe verminder
-geen duikbote
-geen wapens invoere en uitvoere
-nie masjiengewere, gewere en giftige gasse vervaardig nie
-geen gewapende vliegtuie, teks of panservoertuie he he nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Weimar Republiek

A

Nadat verdrag van versailles onderteken is, is volkbond gevorm
Hoekom?
Internasionale geskille op te los
Om toekomstige oorlog te vorm
Monarige in Duitsland afgeskaf, demokrasie is geskep - Weimar Republiek genoem
Keiser Wilhelm - gedwing om te bedank
Verdrag van versailles het bitterheid veroorsaak
Duitsland is skuldig aan wanbetaling
Frankryk beset Ruhr - Duistland se rykste industriele streek
Inflasie was hoog en werkloosheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Probleme in Weimar Republiek

A

Moraal was laag - werkloosheid
Inflasie was hoog - land was polities verdeel

18
Q

Probleme is Weimar Republiek

A

Hitler buit hierdie probleme uit om Duitsers se vertroue te wen
Hy kon volgelinge werf om beheer oor Duitsland te neem
Duitse staking lei tot hiperinflasie-geld word waardeloos

19
Q

Met Hitler se vrylating uit gevangenis het Weimar Republiek “goue era” ervaar- geduur 1923-1929:

A

Ekonomiese situasies het verbeter
Duitsers ervaar vertroue in demokrasie
Amerika beleef in die tyd welvaart
Stel nuwe produkte en industriee bekend
Groot aanvraag na radios, yskaste, stofsuiers en telefone
Wiste styg maar nie salarise nie
Mense koop luukshede op krediet
Banke gee onverstandige lenings

20
Q

Hoe die groot depressie Duistland geraak het

A

Werkloosheid het toegeneem
VSA se banke ontrek lenings en beleggings uit Duitsland
Regering verminder salarise en vehoog belasting
Mense kon nie bekostig om huur te betaal nie
Groot depressie versprei va Amerika na Europa en Duitsland
Weimar Republiek word deur hiperinflasie getref
Maatskapye raak bankrot en duisende duitsers verloor hul werk

21
Q

Mislukking van demokrasie in Weimar Republiek

A

Weimar Republiek was swak om krisisse te hanteer

Amerika stop lenings
Stressemann is dood
Duisters voel dat demokrasie misluk
Weimar Republiek kry te doen met oproerigheid, skietgevegte, sluipmoorde en massamoorde

22
Q

Burgerlike onrus

A

Voedseltekorte
Hiperinflasie
Werkloosheid

23
Q

Magtigingswet 1933 en diktatorskap
Magtigingswet

A

Hitler se grootste opponente in Reichstag - kommuniste
Reichstag brand af
Niemand weet of dit Hitler was nie
A. G. V. Brand hou algemene verkiesing op die 5 Maart 1933
Hitler wen net 44%van stemme
Die stromtroepe neem 81 kommuniste lede van Reichstag in hegtenis
Hitler aanvaar noodwet(magtingswet)
Gee Hitler mag om 4jaar enige wet aanvaar sonder enige goedkeuring van parlement

24
Q

Magtigingswet 1933 en diktatorskap
Magtigingswet

A

Hitler se grootste opponente in Reichstag - kommuniste
Reichstag brand af
Niemand weet of dit Hitler was nie
A. G. V. Brand hou algemene verkiesing op die 5 Maart 1933
Hitler wen net 44%van stemme
Die stromtroepe neem 81 kommuniste lede van Reichstag in hegtenis
Hitler aanvaar noodwet(magtingswet)
Gee Hitler mag om 4jaar enige wet aanvaar sonder enige goedkeuring van parlement

25
Baie mense word na konsentrasie kampe gestuur:
Jode Kommuniste Protistante Jehovag getuies Sigeuners Homoseksuele Alkoholiste Prostitute Mense wat nie deel was van Suiwer Ariese ras nie Hitler laat Rohm en 200 stormtroepe doodmaak Hierdie nag staan bekend as die nag van lang Messe SS Hitler se gewapende magte Himmler was hoif van SS en in beheer van konsentrasie kampe Goring het Gestapo gestig en was in beheer van Duitselugmag-die Luftwaffe Von Hidenburg oorlede Hitler neem oor as kanselier en hoof van weermag Hitler nou bekend an furher beteken leiet
26
Baie mense word na konsentrasie kampe gestuur:
Jode Kommuniste Protistante Jehovag getuies Sigeuners Homoseksuele Alkoholiste Prostitute Mense wat nie deel was van Suiwer Ariese ras nie Hitler laat Rohm en 200 stormtroepe doodmaak Hierdie nag staan bekend as die nag van lang Messe SS Hitler se gewapende magte Himmler was hoif van SS en in beheer van konsentrasie kampe Goring het Gestapo gestig en was in beheer van Duitselugmag-die Luftwaffe Von Hidenburg oorlede Hitler neem oor as kanselier en hoof van weermag Hitler nou bekend an furher beteken leiet
27
Volksmoord
Beleid van doelbewuste doodmaak van etniese groep of nasionaliteit
28
Driehoeke en ster
Jode - geel dawid ster Homoseksuele - pienk driehoek Misdadigers - groen driehoek Politieke teenstaanders - rooi driehoek Sigeuners - swart driehoek
29
Ekonomies
Nie in weermag dien nie Nie dokters, onderwysers, regters of joernaliste nie Nie lotterywenners nie Alle joodse eiendomme moes geregistreer word Teen 1939 kon geen joode besighede he nie
30
Opvoedkindig
verband joodse boeke tydens spesiale seremonies Kon nie aan duitse skole (universiteite) studeer nie
31
Kristallnacht
Nazis vol Joodse huise winkels en sinagoges aan Nazis breek vensters van Joodse winkels en steel inhoud In een nag is 267 sinagoges afgebrand (staan bekend as nag van gebreekte glas) Meer jode is na konsentrasie kampe gestuur - dwangarbeid Later - vergas in konsentrasie kampe
32
Nie agressie Kommunisme Kapitalisme Skadevergoeding
1.nie te veg nie 2.stelsel waar regering ekonomie beheer en net een politieke party bestaan 3.Ekonomiese stelsel gegrond op vryhede 4. Betaling vir skade wat gedoen is
33
Regering stelsel Ekonomiese stelsel Menseregte
Kommunisme :eenpartystaat Kommunistiese party in beheer neem alle besluite Kapitalisme :demokratiese staat Gereelde verkiesings Baie politieke partye Kommunisme:staat besit alle hulpbronne Winste word vir land gebruik Niemand besit eiendom Kapitalisme:eiendom in privaat besit Winste aan eienaars Vryemark ekonomie - min inmeging deur regering Kommunisme:geen vryheid van spraak Geen kritiek word op regering geduld nie Kapitalisme:vryheid van spraak Media mag deur die regering kritiseer
34
Tydlyn
1942-duitsers lanseer eerste langafstand vuurpyl Okt 1957-USSR lanseer Sputnik eerste tuig in ruimte Nov 1957-Russe stuur eerste dier (laika n hond) die ruimte in Jan 1958-VSA lanseer eerste sateliet Apr 1961- Rus. Yuri Gagarin 1ste mens in ruimte Feb 1962- John Glenn is die 1ste Amerikaner in ruimte Jun 1963- die Rus Valentina Tereshkova is 1ste vrou in ruimte Mrt 1965- die Rus Aleksei Leanov neem die 1ste ruimte wandeling 20 Jun 1969- VSA lanseer Apollo || met die 3 ruimte vaders, Neil Armstrong, Edwin Aldrin en Michael Collins en land op die naam
35
Portsdam
Portsdam Konferensie (17 Julie- 2 Augustus 1945) was die laaste van die vergaderings wat oor toekoms van duitsland moet besluit Duitsland in 2 verdeel - wes duitsland en Oos Duistland Wes duitsland : brittanje Frankryk en VSA het hulle sones saamgevorm Oos duitsland : rusland het sy sone behou Berlyn is verdeel in wes berlyn en oos berlyn
36
Demilitarisassie Sone Satelietstate Gesipsudeer
Weg te doen met militere magte en wapens Gebied of afleiding wat afgebaken word Lande in oos Europa wat onder beheer van USSR was Regering betaal bedrag vir basiese voedselitems om dit goedkoper te maak vir sy mense
37
Einde 2WO
einde vam 2de wo was meeste lande in oos Europa onder beheer van rooi leer- van USSR VSA is bereid om enige land wat kommustiese uitbreiding teenstaan en verhoed Marshall - plan - VSA belowe 13 biljoen aan hulp vir opbou van Europa
38
Sensor
Onder hewig aan beheer oor wat gepubliseer word
39
Die val van die Sowjetunie 1991
Toe Gorbachev aam bewind kom in 1985 stel hy 2 beleide in Om USSR moet vryheid van pers en spraak te gee Mense maak hul eie bestaan - nie deur regering onderhou word nie Hierdie nuwe hervormings lei tot val van USSR USSR was feitlik bankrot 1991 - beveel Baris Yeltsin vir Gorbachev om afstand te doen van posisie as president
40
Langvraag 1 Beskry hoe die 2de WO in die Stille Oseaan tot n einde gekom het en bespreek die atoombomval op Hiroshima en Nagasaki
Terwyl die WO in die Stille Oseaan tot n einde kom gaan Japan steeds voort met die Amerika. Dus verloor hulle nogsteeds teen Amerika en nadat daar baie mense dood is besluit Japan om oor te gee Die oorlog in Europa het op die 8ste Mei 1945 tot. Die oorlog tussen Amerika en Japan het Voortgeduur. Geallieerdes het n ultimatum aan Japan gerig om oor te gee, anders gaan hulle die Japannese magte vernietig. Keiser Hirohito het geweier om oor te gee. President Truman het besluit om die atoombom te gebruik en gee die opdrag om die atoombom op Hiroshima te laat val. Hiroshima was n baie belangrike voorraadbasis vir Japan. Hulle het nie tydens die oorlog gebimbardeer nie. Dit was n Ideale plek vir die atoombomval omdat die geboue van beton en hout was. Dit het groot brandskade gerig. Die 1ste stad wat deur n atoombom vernietig word. 6Augustus 1945 is Little boy laat val uit die Enola Gay - vliegtuig uit. Ongeveer 80 000 mense is onmiddelik dood en 60 000 aan bestraling en aan siektes gesterf. Die meeste was burgerlikes. Hiroshima is na 2de WO as vryheidsgedenk en stad herbou. Dis gebou die naaste aan waar onploffings plaasgevind het en staan bekend as Atoombomkoepel. Elke jaar hou hulle n toespraak van Vredesverklaring ter aandenking van duisende wat hulle lewens verloor het. Die 2de atoombom val op Nagasaki genaamd Fat Man. Japan gee 6dae later oor. Nou dat Japan soveel duisende lewens verloor het, besluit hulle om in te gee want hulle was te swak