Genetiese gemodifiseerde organismes Flashcards
potential
potensiële
Despite the many advantages of genetic modification, it remains a highly controversial topic.
Ten spyte van die etlike voordele van genetiese modifikasie, is dit nog ’n uiters kontroversiele onderwerp.
The full impact / long term effects of GMOs is unknown.
Die volle omvang / langtermyneffekte van genetiese gemodifiseerde organismes is onbekend.
-resistant
bestand (pleegbestand, kouebestand, droogbestand)
bring forward
vervroeg
controversial
kontroversieel / betwisbaar / aangevegbaar
crop / harvest
oes
crop yields
oesopbrengs
crops
oeste / gewasse
delay
vertraag
exceeded
verbygesteek
food security
voedselsekuriteit
GMO’s
genetiese gemodifiseerde organismes
health impacts
gesondheidimpakte
immoral (idiom)
Ons kan nie God speel nie.
long term effects
langtermyneffekte
nutritional value
voedingswaarde
perishables
bederfbare produkte
pests
plae
population numbers
bevolkingsgetalle
resistant (to)
weerstand (teen)
ripening
rypwording
shelf-life
raakleeftyd
preservative (adj.)
bederfvertragende