General Flashcards

1
Q

Wie is die ouens wat nou besig is in Prieska (30 June 2022)

A

Orion - maatskappy gelys op JSE en in Australie

Hulle doen koper en sink

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wie is die hoof unie by transnet?

A

UNTU - United National Transport Union, hulle verteenwoordig net so oor die helfte van die mense

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waarvoor staan CCMA

A

Commission for Conciliation mediation and Arbitration

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die verskil tussen mediation en arbitration?

A

Mediation - albei partye word gehelp om by n oplossing te kom wat vir albei aanvaarbaar is. Forward looking

Arbitration - kyk terug op die geskiedenis van die verskil om te sien wie verkeerd is. Lewer uitspraak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wie is die ander groot unie by Transnet, behalwe vir UNTU

A

Satawu - South African Transport and Allied Workers Union

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly