Gedigte terminologie Flashcards
Paarrym (describe pattern)
aabb
3 Versreёls
Tersine
Italiaanse Sonnet (what is it made of)
Oktaaf+ Sestet
Spreker
Verteller
Alleenplasing
Reёl staan alleen geplaas
Subtitel
Beskrywing onder naam van die gedig
Kruisrym (describe pattern)
abab
Assonansie
Herhaling van vokale in een reёl
Reёls in die gedig
Strofes
vinnig/stadig
tempo
Gebrokerym (describe pattern)
abca
4 Versreёls
kwatryn
5 versreёls
kwintet
sestet
6 versreёls
alliterasie
herhaling van konsonante in ‘n reёl
Beklemtoning
inversie
oktaaf
8 versreёls
abba
omarmderym
oksimoron
die stil dag skreeu
die glashart
personifikasie
geen vaste rympatroon
vrye vers
klanknabootsing
Onomatopee
Enjambement
Een reёl gaan oor na volgende om sin te maak
Titel
naam van die gedig
Teenstelling/antitese
vuurwarm/Yskoud
sy is soos ‘n klip
vergelyking
gedig het 4+4+4+2 reёls
Engelse Sonnet
tipografie
wit spasies van hoe versreёls geplaas is
koeplet
2 versreёls
metafoor
hy is ‘n bal