Gedig 2 Flashcards
Toe haar man haar net een maal te veel vereg
Aliterasie van die ‘h’, ‘m’, ‘v’ klank, beklemtton hoekom die vrou haar man dooggeslaan het.
slaan sy hom mors dood met ‘n steen boerseep
boearseep: die moordwapen (die seep is kliphard)
aliterasie van die ‘s’ klank, beklemtooon hoe sy hom doodgemaak.
sy skraap toe die wasgoed vinnig bymekaar.
wasgoed= vuil klere wat gewas moet word.
al was dit die vryde dag van die week
Aliterasie van die ‘w’ klank, beklemtoon dat sy die wasgoed op ‘n Vrydag en nie op die gewone wasdag, Maandag gewas het nie.
Die polisie en speurders wat daar kom soek hoog
en laag, wou net van die moordwapen weet;
enjambment
maar sy hou net aan was, soos Lady Macbeth
Vergelyk- sy word met Lady Macbeth vergelyk wat haar hande oor en oor gewas het om van die bloed onslae te raak.
“Kan die wees,” peins serant, “sy probeer iets wegsteek?”
Die sergant het onraad vermmoed en het gewonder of die vrou dalk iets wegsteek soos byvoorbeeld, die moordwapen.
Tema:
Die gedig gaan oor ‘n vrou wie se man haar al baie keer kwaad gemaak het. Die vrydag was net een te veel keer vir die vrou en sy het so kwaad vir die man geword, dat sy hom doodgemak het.