First 12 Chapters Flashcards

1
Q

Xander en sy pa:

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Xander het die eerste keer by sy pa se studeerkamer ingestap toe hy elf jaar oud was. Toe het hy sy pa agter die lessenaar sien sit. Hy het ‘n geel koevert en ‘n 9 milimeter pistool op sy pa se lessenaar gesien. Toe sy pa hom gesien het

A

het hy die pistool vinnig in die lessenaar se laai gesit. Hy het vir Xander gesê da thy vir niemand daarvan moet vertel nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Ses maande later het Xander weer by sy pa se studeerkamer ingestap. Hy was toe 12 jaar oud. Hy het vir sy pa kom vertel dat daar twee mans by die voordeur is wat met hom wil praat. Hy het gesê dat hulle swart denims en swart t-hempde aangehad het. Die een man het sy pa met die vuis geslaan en daarna het Xander nooit weer sy pa gesien nie. Sy pa is wreed vermoor.

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Eckhardt Wilken

A

alias Xander

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

John

A

Greg se broer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Greg het na die hofsaak besluit om in Stellenbosch te gaan leer. Die oggend voor hy vertrek het

A

het sy pa uit die studeerkamer gekom. Sy is stylvol aangetrek en haar grimering was perfek. Sy was egter hartseer toe Greg na Stellenbosch toe vertrek het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Eckhardt Wilken (alias Xander) het by Lawson College ingeskryf deur middel van die donker web. Hy het sy naam verander na Eckhardt Wiken.Hy het voorgegee dat Greg sy beste vriend is

A

maar hy het Greg net gebruik om wraak op Greg se familie te neem. Onwetend het Greg dan ook sy pa se rol in Project Nursery Rhyme uitgewys.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Eckhardt se pa was regter Gericke. Sy pa was deur die Baker se mense wreed aangeval en dan later ook wreed vermoor deur ‘n binneband van ‘n motor oor sy kop te trek. Hy kon glad nie asemhaal nie en is toe dood. Dok Pienaar was verantwoordelik vir sy pa se dood.

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Kwanele was die nuwe hoofseun in Greg se plek. Hy was uitgeskop as hoofseun omdat hy by rekenaar hacking betrokke geraak het.

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Eckhardt was baie uitgeslape. Hy het presies geweet hoe om Greg se vertroue te wen en daarna het hy hom geleer hoe om rekenaars te kraak om wraak op sy pa se dood te neem. Greg se pa is vir 25 jaar tronk toe gestuur en Greg is uit die skool geskop. Eckhardt se pa was die regter wat die hofsaak van Greg se pa en Dok Pienaar behartig het. Hy het egter omkoopgeld van Greg se pa ontvang en het hom toe van die saak onttrek. Om wraak te neem het dok Pienaar se mense hom wreeh vermoor.Greg het vir Kwanele vertel dat die Baker en Dok Pienaar verantwoordelik was vir die moord op regter Owen.

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Greg se broer

A

John

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Op pad Stellenbosch toe

A

het Greg in ‘n gastehuis in Beaufortwes oorgeslaap. Die volgende oggend het hy ontbyt gaan eet. Hy moes by ‘n vrou sit. Sy het vir hom vertel dat sy pa gekry het wat hy verdien het. Sy het gesê dat dit sy pa was wat al die mense doodgemaak het met die griepinspuitings. Greg was baie kwaad en het opgestaan en geloop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Xander het seker gemaak dat hy Greg se vertroue wen deur voor te gee dat Greg sy beste vriend is. Hy het hom geleer hoe om rekenaars te hack en hoe om op die donker web te gaan So het Greg

A

sonder dat hy dit weet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Eckhardt het ook Greg se toekoms by Lawsone College verwoes. Greg se hoofseunskap is van hom weggevat en hy is uit die skool geskop. Greg het skielik nie meer vriende by die skool gehad nie. Dit was net Plank wat sy vriend gebly het. Die vrou by die gastehuis het vir Greg gevra of hy nou die Baker ook gaan vastrek.

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Ekstra notas:

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Greg se beste vriend by die skool: Voordat Xander by Lawson Kollege aangekom het

A

was Plank Greg se beste vriend. Dinge het egter verander toe Eckhardt vir Lawson Kollege aangekom het.

17
Q

Eckhardt het by Lawson Kollege onder die naam Eckardt Wilken ingeskryf. Hy was anders as Plank. Plank het dagga gerook. Eckardt

A

alias Xander

18
Q

Eckhardt se pa was ‘n regter gewees. Hy het die saak teen Greg se pa en Dok Pienaar se saak hanteer. Die Baker was by toe sy manne regter Gericke vermoor het. Hy het seker gemaak dat Xander dié video gekry het. Xander het die video vir Greg aangestuur. Dit het later duidelik geword dat die Baker die video geneem het. Valkerie was in beheer van die moord op regter Gericke gewees. Die regter is met ‘n motor se binneband vermoor. Die binneband is oor sy kop deur die Baker se manne getrek en het versmoor (hy is dood omdat hy nie asem kon haal nie).

A
19
Q

Na die hofsaak afgehandel was en dinge meer normaal geword het

A

het Greg besluit om by die Universiteit van Stellenbosch te gaan studeer. Hy het besluit om Sportwetenskap te gaan studeer.

20
Q

Na die insident met die dronk student

A

het Greg besluit om na die Baker te soek