Filmteorie Flashcards
Nabyskoot
Dit wys die fyner besonderhede van ń voorwerp dit aandag om die voorwerp vestig
Mediumskoot
Wys minder bensonsderhede as ń nabyskoot
Wys mense wat praat
Halflyfskoot
Verskoot
Wys die karakater in hulle se omgewing
Kostuums
Dis die grimering en klere wat die karakter aantrek,
Dit kan die kyker meer aan die karakter vertel
Draaiboek
Dis die filmhandleiding vir die maak van ń film
Hoof karakter
Dis belangrikste persoon in die film
Dialoog
Die woorde wat die karakter praat na mekaar
Rewiesiete
Alles wat nodig is om ń toneel te beeld
Romantiese Avontuur
Dis ń genre wat liefde en romanse behandel
Regisseur
Die persoon wat die akteurs leiding gee
1
Aanloop
Dit voorstel die kyker aan die karakters en hulle se omgewing
2
Motoriese moment
Dit sit die gebeure aan die gang
3
Ontwikkeling
Die spanning wat na die klimaks lei
Klimaks
Dis waar die hootepunt, draaipuint gebreik
5
Afnemend handeling
Gebeure na die klimaks