FILMSTUDIE Flashcards
Uitersnabyskoot
wys spesifieke detail
uitersnabyskoot funksie
-dramatiese skoot
-wys die fynste detail
nabyskoot
wys net kop en skouers
nabyskoot funksie
-intieme skoot
-fynste detail
medium nabyskoot
wys kop,skouers,en bors
medium nabyskoot funksie
-natuurlike skoot
-belangrikke detail
mediumskoot
kop en bolyf
mediumskoot funksie
-natuurlike skoot
-verskaf informasie oor die ruimte
medium wyeskoot
kop,bolyf,bene
medium wyeskoot funksie
verskaaf informasie oor die ruimte
wyeskoot
hele lyf
wyeskoot funksie
dit plaas die karakters in
uiterswyeskoot
groot afstand
uiterswyeskoot funksie
gee die kyker ruimte en konteks
oorhoofse skoot funksie
dramatiese effek
hoehoekskoot funksie
dramatiese effek
oogvlakskoot funksie
natuurlike skoot
laehoekskoot funksie
dramatiese effek
enkelskoot
slegs een persoon
tweeskoot
wys interaksie
drieskoot
interaksie tusssen 3 karakters
groepskoot
interaksie
teme
die donker en lig van liefde deel
genre
romantiese komedie