Fases van spanontwikkeling Flashcards
1
Q
Watse fases is daar (5)
A
- Vromingsfase
- Stormfase
- Normfase
- Prestasiefase
- Rou
2
Q
Wat is die vormingsfase
A
- Spanlede leer mekaar ken
- Spanlede is bewus van hulsef
3
Q
Wat is die Stormfase
A
- Gekenmerk deur konflik
- spanlede maak oop teenoor mekaar
4
Q
Wat is die Normfase
A
- spanlede is gemotiveerd
- Spanlede het ambiesie om saam te werk
5
Q
Wat is die Prestasiefase
A
- Alle spanlede kan besluitnemingsproses hanteer
6
Q
Wat is die rou proses
A
- Fokus op voltooiing van taak
- Opbreek van span is traumaties
7
Q
Redes waarom besighede spandinamika gebruik
A
- Kies regte persoon om saam n span te vorm
- Verminder konflik tussen spanlede
- Ken takke volgens rolle van spanlede
8
Q
Oorsake van konflik in besigheid
A
- Gebrek aan spanwerk tussen werknemers
- Gebrek aan vertroue tussen wekers
- Beperkte hulpbronne in besigheid
- Konstante verandering in werksplek
9
Q
Roetine Denke
A
Geasosieer met linker brein funksie(Fokus op logiese denke
Dinge op dieselfde manier gedoen word(dieslfde ruseltante word behaal
10
Q
Kreatiewe Denke
A
- Geasosieer met regter brein funksie(nuwe idees word geginereer)
- Word gebruik om met nuwe idees op te kom om probleme op te los
11
Q
Konvensionele Oplossings
A
- Geglo dat die oplossings is wat almal gebruik
- Fokus op wat relavant is tot die situasie
12
Q
Nie-Konvensioneele Oplossings
A
- Oplossings van afwyk van die norm
word onderbreuk en verander deur beter idees
13
Q
Voordele van Kreatiewe Denke
A
- Moraal van werkers verbeter
- Lei tot verhoogde deelname van werkers
- Bestuur en werknemers sal meer selfvertroue kry
14
Q
Probleemoplossing
A
- Probleeme kan opgelos word deur groepe of spanlid
Situasie word bestudeer om verandering te lat plaasvind
15
Q
DELPHI Tegniek
A
- Nuwe en komplekse probleme op te los
- Kreatiewe oplossings vir probleme