Exam Flashcards
1
Q
Die apple val nie ver van die boom af nie
A
Die kind is soos die ma of die pa
2
Q
My bloed kook
A
Ek is baie kwaad
3
Q
Elke huis het sy kruis
A
Elke huis het sy probleme
4
Q
Jakkals trou met wolf se vrou
A
Die son skyn terwyl dit reen
5
Q
My kop is vol muisneste
A
Ek is verlief
6
Q
Daar is’n slang in die gras
A
Lewers is iets nie reg nie
7
Q
Op die braad sit
A
Nie Kant kies nie
8
Q
My hande is afgekap
A
Ek is magteloos
9
Q
Lepel in die dak steek
A
Doodgaan
10
Q
Dis olie op die vuur
A
Dit maak dinge erger