Elektriesieteit Flashcards
Komponentr
Dele wat n stroombaan opmaak
Sel
N kragbron vir n stroombaan
Battery
N kragbron vir n stroombaan
Gloeilamp
Skakel elektriese energie om in lig en hitte energie
Gonser
Skakel elektriese energie om in klank energie
Oopskakelaar
Keer die vloei van elektriese energie
Toe skakelaar
Laat elektriese energie vloei
Drade
Bied elektriesieteit n Baan om langs te beweeg
Isolator
Isoleer elektriese vloei
Geleier
Gelei elektriese vloei
Ons meet elektriesieteit in ___ en ____
Watts en kilowatts
1 kilo watt is hvl watts
1000
Watter toestelle gebruik die meeste elektriese energie
Toestelle wat elektriese energie om in hitte energie vat
Wat se 3 fossielbrandstowwe is daar
Olie,aardgas en steenkool
Hvl jare gelede is fossielbrandstowwe gevorm
Miljoene