Ekologie En Ekosisteme Flashcards
1
Q
Ekologie
A
Die studie van die interaksies van verskillende organisms met mekaar,asook met die fisiese en chemiese omgewing waarin hulle leef en voorkom
2
Q
Ekosisteme
A
N gebied wat bestaan uit n ekologiese gemeenskap waar biotiese en abiotiese bestaan en op mekaar reageer
3
Q
Bioties
A
Alle lewende komponente in n ekosisteem,m.a.w. allelewende organismes
4
Q
Abioties
A
Alle nie-lewende komponente wat n rol speel in n ekosisteem.
5
Q
Interafhanklikhede
A
Verskillende organismes wat afhanklik van mekaar is op verskillende maniere Om te oorleef
6
Q
Simbiose
A
Die verskillende maniere hoe organsmes afhanklik is van Ander organismes I’m te oorleef