Drama terme Flashcards
1
Q
Hoofteks
A
die dialoog
2
Q
Neweteks
A
spreukbeurte van die spelers, toneelaanwysings
3
Q
toneelaanwysings
A
dit in hakies, gee instruksies
4
Q
dramaturg
A
skrywer
5
Q
regisseur
A
toneelspelers afrig
6
Q
resesent
A
person wie beoordeel
7
Q
souffleur
A
voorse as spelers woorde vergeet
8
Q
eksposisie
A
inleidingsparagraaf, bring toeskouer op hoogte en stel karakters voor
9
Q
Motoriese moment
A
woorde/dade wat die intrige/handeling aan die gang sit
10
Q
ontwikkeling
A
verloop van die drama wat dan uitloop op die klimaks, konflik wat spaning veroorsaak
11
Q
Krisis en klimaks
A
hoogtepunt
12
Q
afloop en slot
A
afronding
13
Q
protagonis
A
hoofkarakter
14
Q
antagonis
A
teenstander
15
Q
tritagonis
A
vul karakters